Michelle Estran se driejarige seuntjie is vermoedelik by haar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ontvoer"
Ontvoerde leerder gevind
Die omstandighede rakende die graad 8-leerder se terugkeer is in dié stadium nog onduidelik.
Vrou vas vir ontvoering in Wepener
In ʼn ander geval is ʼn man tronkstraf opgelê vir poging tot ontvoering in Middelburg.
Gautengse man ontvoer, beloning uitgeloof
Trevor Erasmus se goue Kia Picanto is later die aand verlate gevind.
Borgtog vir wag wat glo kind uit trollie gryp
Die verdagte, wat vroeër as ʼn veiligheidswag geïdentifiseer is, moet dán weer in die hof verskyn.
Meisie maak glo of sy ontvoer word, eis losprys
’n Meisie en haar kêrel se beweerde ontvoeringsplan het misluk toe albei Woensdag in hegtenis geneem is.
Gebeure om Amy-Leigh se verdwyning steeds ʼn raaisel
Niemand is nog in verband met Amy-Leigh se ontvoering in hegtenis geneem nie.
LUR geskok oor sesjarige se ontvoering by skool
Hy het gesê die departement het reeds sy sielkundige ondersteuningseenheid na die skool gestuur om berading te verskaf.
Sesjarige ontvoer: Polisie wil nie sê oor losprys
Die Laerskool Kollegepark het intussen aangekondig dat ʼn noodvergadering vanaand om 18:00 in die skoolsaal oor vanoggend se gebeure gehou gaan word.
Steeds geen teken van 6-jarige na ontvoering
Kapt. Kay Makhubela, Gautengse polisiewoordvoerder, het gesê vier mans het Amy-Lee omstreeks 08:00 by haar ma gegryp, nadat dié haar by die Laerskool Kollegepark gaan aflaai het.
‘Asseblief, ek wil net huis toe gaan’
“Dit is ʼn moeilike ding en elkeen hanteer dit op sy eie manier. In ʼn stadium het die gebeure gevoel soos goed wat net in flieks gebeur. Jy is heeltemal hulpeloos. Wie bel jy? Jy het géén verwysingsraamwerk vir wat met jou gebeur nie.”
Vermiste man vasgebind onder brug opgespoor
ʼn Vermiste man (67) is vasgebind onder ʼn brug op die N12 opgespoor.
Ontvoerde Kaapse sakeman vrygelaat
Die Kaapse sakeman Liyaqat Parker is vrygelaat nadat hy langer as twee maande gelede ontvoer is. Die teenmisdaadaktivis Yusuf Abramjee, hoof van die #MakeSASafe-inisiatief, het…
Man, vrou saam ontvoer
Volgens die polisie is daar vrouekledingstukke, ʼn paar swart tekkies en een van die man se skoene op die passasiersitplek aangetref.
SMS oor ‘grootskaalse kinderontvoering’ waarskynlik ‘n bogstorie
ʼn “Waarskuwing” doen die ronde op sosiale media van ʼn “noodberig” wat op “al die tv nuus kanale” [sic] uitgesaai is oor kinders wat vandeesweek “gesteel” gaan word.
Skoolseun in Lenasia ontvoer
ʼn 12-jarige seun is in Lenasia, suid van Johannesburg ontvoer, het die polisie Saterdag gesê.
Twee vas na hulle glo vrou ontvoer, verkrag
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn vrou buite ʼn nagklub in Claremont in Kaapstad ontvoer en verkrag het.
Driejarige glo deur venster gesteel
Die polisie ondersoek ʼn saak van ontvoering nadat die driejarige Sikhona Portia Hlengwa uit haar ma se vriendin se huis verdwyn het.
SA egpaar se baba in NZ ontvoer
ʼn Suid-Afrikaanse egpaar wat in Nieu-Seeland bly se vyf dae oue baba is uit die Middlemore-hospitaal ontvoer.
Ontvoerde baba en sy ma herenig
ʼn Ontvoerde baba en sy ma is herenig nadat polisie die vermeende ontvoerder in Paarl in die Wes-Kaap in hegtenis geneem het.