Die tafel het gebreek en op die drie leerders geval.
Lees meerAlles vir Woensdag 26 Februarie 2020
Derde plaasaanval in Vrystaat die week
Die jongste plaasaanval in die Vrystaat beklemtoon die noodsaak vir meer effektiewe landelike beveiliging
TUT staak alle klasse ‘onbepaald’
Studentebetogings het sedert die begin van die jaar dikwels in geweld ontaard.
Begroting: Nóg miljarde vir SAL, Eskom
Die regering verwag boonop nog meer geld sal nodig wees om die koste van herstrukturering by SAL te dek.
Begroting: Goeie nuus vir belastingbetalers!
Inkomstebelasting neem met tot 10% af.
ToekomsVenster: Nie geroep vir die kantlyn nie
Hoe is jy besig om die hande van leierskap op verskeie fronte in die samelewing te sterk?
Die wêreld in foto’s – 26 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
‘FroueVonds’: Net liefde kan ʼn verskil maak
Dis maklik om mooi woorde te sê, om lessies te leer en om mooi boodskappe te stuur op WhatsApp of sosiale media. Maar leef ons dit? Leef ons liefde? Elke dag? Is dit ʼn leefwyse?
Begroting: ‘Gebruik van pensioenfonds vir Eskomskuld nie slegte idee’
“Dit moenie net oor die staatsdiens se pensioen gaan nie, maar oor alle pensioene.”
Begroting: Tesourie verminder 2020-groeivooruitsig tot 0,9%
Die staat het die afgelope agt jaar R162 miljard bestee om semi-staatsinstellings aan die gang te hou en meer as 80% van dié geld is aan Eskom uitgedeel.
Haaikykbedryf onder druk van haaivangers
Gulsige kommersiële haaivangers is besig om die multimiljoenrand haaikykbedryf se voortbestaan te bedreig.
Twee vas oor R7 miljoen se perlemoen
Altesaam 43 bokse met 860 kg gedroogte perlemoen is gevind.
Luister: Prettige aanlyn fliekresensies vir Jan Alleman
“Baie mense wonder bloot of ʼn sekere fliek lekker gaan wees om te kyk en is nie altyd lus vir diepte nie.”
Gedig: Lank gereën in Vishoek
“Dit het soveel dae gereën, soveel dae, dat selfs die reën moeg is om te reën.”
Luister in 3 minute: Fiskale stres plaas druk op SA se begroting
In vandeesweek se ‘3 Minute, 3 Sake’ gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die fiskale stres op die Suid-Afrikaanse begroting. Hy bespreek ook Sakeliga se deelname aan belangrike regsake en die VSA-regering wat planne vir grondonteiening sonder vergoeding kap.
SA whisky-winkel wen internasionale prys
Suid-Afrika het meegeding teen lande soos onder meer Engeland, Kanada, Japan, lande in Europa en Taiwan.
Podlitiek: Pompeo se opmerkings ontwrig, Trump neem Indiese vlug
In hierdie week se episode word daar onder meer gekyk na die uitsprake van die VSA se topdiplomaat, Mike Pompeo, oor Suid-Afrika se voorgenome plan om eiendomsregte die nek toe te dien.
Proteas kies hul eendaggroep vir Aussie-stryd
Boucher: “Die reekse teen Engeland en Australië is ’n uitstekende geleentheid om nuwe spelers ’n kans te gee om hul staal te wys.”
Drie vas vir dwelmhandel in die Noord-Kaap
Die polisie het beslag gelê op 144 klein plastieksakkies vol dagga asook 13 Mandrax-tablette. Dié vonds het ‘n beraamde waarde van R54 000.
5 oorval man by plaashek
Die slagoffer se hande is vasgebind en hy is agterop sy bakkie geboender waarna die verdagtes met hom in die rigting van Bothaville gery het.