Sowat 6 000 SANW-lede het van so ver as Bloemfontein, Kimberley en Pretoria na Polokwane gereis vir die magsvertoon wat van 14 tot 19 Februarie geduur het.
Alles vir Woensdag 26 Februarie 2020
Begrotingsrede: Mboweni moet haas uit hoed ruk
Politieke ideologieë verhoed dat slim ekonomiese besluite geneem word.
Kroonstad-konsentrasiekamp nou rioolplaas
“Die riool stroom soos ʼn rivier in die konsentrasiekamp en in ʼn stadium kon ʼn mens nie eens daar inkom nie.”
Beurtkrag: Hier is Woensdag se vooruitsigte
Bykomende opwekkingseenhede sal Woensdag weer in werking wees.
Logista gerat vir die toekoms
“Dit is tyd om plek te maak vir iemand met vars nuwe idees.”
‘My mense is die kluts kwyt’ trek ʼn nuwe baadjie aan
“Die terugvoer wat ons oor die vorige stuk gekry het, het al ons verwagtinge oortref.”
Vandag se sportnuus
Faf is kaptein van ’n T20-wêreldspan.
Annelien se kombuis: Grenadella-koek
“Hierdie koek bestaan uit ’n basiese botterkoekbasis om sodoende die grenadellapitte vas te hou in die beslag sodat dit nie na onder sak tydens die bakproses nie. ’n Sponskoek is nie geskik vir hierdie resep nie.”
Losprys van miljoene glo vir ontvoerde leerder geëis
ʼn Gr. 8-leerder is glo Dinsdag buite ʼn skool in Johannesburg ontvoer.
OB: Nuwe mosie nou oorweeg
Die speaker van die parlement het bevestig sy oorweeg die DA se jongste mosie om adv. Busisiwe Mkhwebane as Openbare Beskermer te verwyder.
Tweede geval van Covid-19 in Afrika bevestig
“Die vensterperiode vir die kontinent om vir die koronavirus voor te berei, is besig om verby te gaan.”
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Selfbeheersing
‘n Geduldige mens het meer waarde as ‘n bedrewe vegter, ‘n mens met selfbeheersing meer as iemand wat ‘n stad inneem. (Spreuke 16:32)