Dit is Tito Mboweni, voormalige minister van finansies, se skuld dat die kwessies rakende die e-tolstelsel nog nie opgelos is nie, het Fikile Mbalula, minister van vervoer, Dinsdag gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tito Mboweni"
Tito Mboweni bedank uit die parlement
Die voormalige minister van finansies, Tito Mboweni, het as lid van die parlement bedank.
‘Stop SEB in entstofprogram’ – AfriForum
AfriForum vra die hof nou om in te gryp ten einde te verseker dat die koop en aankoop van goedere vir die entstofprogram vinnig kan geskied.
Verhoogde aksyns druk dolk dieper in hart van wynbedryf
Van ʼn bottel wyn wat R45 in die winkel kos is die netto-inkomste vir ʼn boer ʼn skamele 77c. Dan moet die verhoogde aksyns-, elektrisiteit- en loonverhogings nog bykom.
Hiervoor gaan jy hoes – maar daar ís goeie nuus
Lees hier hoe die begroting jou sak regstreeks raak.
Begrotingsrede: Nóg lenings, skuld verwag
Veerkrag is wat nodig is om Suid-Afrika se ekonomie – en vuisvoos Suid-Afrikaners – weer aan die werk te kry.
Mboweni moet boere onthou in begrotingsrede
Agri SA en Agri Wes-Kaap hoop van harte dat Tito Mboweni Woensdag tydens sy begrotingsrede aandag sal gee aan verskeie kwessies wat die landbou raak.
Onverwagse goeie nuus kan Mboweni se begroting ophelder
Die harde waarheid is dat die mynbou en landbou so suksesvol was presies omdat die regering se beleid nie daar toegepas is nie.
TLU SA het plan met almal se veiligheidsuitgawes
ʼn Beroep hiervoor sal op die minister van finansies gedoen word.
Tito reageer op afgraderings: ‘Dis pynlik’
Die regering se skuld staan op nagenoeg R4 biljoen.
Solidariteit, Sakeliga kritiseer begroting
“As ons toe bekommerd was, moet ons nou vier maal so bekommerd wees.”
Mediumtermynbegroting: ‘Zombie-SAL’ steeds saamgesleep
Die ANC verwelkom minister Tito Mboweni se mediumtermynbegroting, maar die opposisiepartye is nié oortuig nie.
Sny top-staatsalarisse om fiskale afgrond te vermy – Mboweni
Daar is egter reddingsboeie vir die Landbank en die SAL aangekondig sowel as nog miljoene vir die Zondo-kommissie na staatskaping.
Weg van staatsmag met MTBR, vra DA
Die minister van finansies, Tito Mboweni, en die nasionale tesourie moet met Woensdag se mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) wegbeweeg van die huidige staatsgebaseerde ekonomiese fokus, anders gaan die land sy ekonomiese soewereiniteit verloor.
Mboweni erken IMF-lening dalk vir salarisse gebruik
“In ons volgende korrespondensie met die IMF sal ons hulle meedeel dat Mboweni nou besluit het om die lening van $4,3 miljard te misbruik om salarisverhogings vir ANC-kaders te betaal.”
Begroting dalk eers week later bekend
Die afhandeling van die regering se ekonomiese herstelplan is een van die redes vir die minister se versoek om uitstel.
DA vra openbare sittings oor SAL-reddingsboei
Altesaam R57 miljard is sedert 1994 aan reddingsboeie vir die SAL bestee.
Mboweni ontken gerugte dat hy bedank het
Pres. Cyril Ramaphosa het Mboweni verlede week op die vingers getik oor uitlatings wat hy op sosiale media genmaak het.
Mboweni in sop oor twiet
Die minister het Saterdag uitgevaar teenoor ’n besluit van die president van Zambië om die goewerneur van die bank van Zambië in die pad te steek.
IMF-lening: ‘Belastingbetaler gaan vir gelag moet betaal’
“Daar moet boek gehou word van elke sent.”