Die beampte, wat nie aan diens was nie, en twee vriende het in ‘n motor gesit toe daar op hulle losgebrand is.
Lees meerAlles vir Donderdag 29 Oktober 2020
Twee kinders, vrou dood in botsing
Drie mense, onder wie twee kinders, is dood en sewe beseer in ’n botsing tussen ’n bakkie en ’n motor in Tweespruit in die Vrystaat.
Malema, Ndlozi se verhoor lank uitgestel
Lt.kol. Johan Venter, die SAPD-kolonel wat na bewering aangerand is, het tydens die hofverrigtinge vroeër die week getuig.
Raaisel verdiep oor liggaam in Raslouw
Daar was geen sigbare wonde aan die man se liggaam nie. Volgens minstens een persoon op die toneel was sy hande en voete egter vasgebind.
Vrou in hof na Groblersdal-moord
Patricia Ray-Lee Smith (23) het Donderdag in die Groblersdal-landdroshof verskyn in verband met die moord op Raymond Gregory Papapavlou (28).
Shivambu wel op aanrandingsklag vervolg
Floyd Shivambu, onderleier van die EFF, gaan wel op ’n klag van aanranding verhoor word.
ToekomsVenster: Neem jou roeping weer op
Hy wag op jou, die mantel val op jou skouers, jy is geroep en getaak om ander te dien.
Luister in 3 minute: Swak beleid speel rol in werkloosheid
In hierdie week se aflewering van “3 Minute, 3 Sake” gesels Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, oor die konsepweergawe van ʼn wetsontwerp wat die gedrag van finansiële instellings reguleer. Hy bespreek oor die sprake van strenger inperkingsvlakke en regeringsbeleid se uitwerking op werkloosheid.
Zondo breek stilte oor ‘familiebande’ met Zuma
Zuma se regspan het vroeër gevra dat Zondo hom aan die kommissie onttrek, onder meer weens sogenaamde geskiedkundige familiebande.
Vaalharts-moorde: Verdagtes weer in hof
Dan (83), Breggie (79) en hul dogter Elzabie is in Julie vermoor.
Minister beloof leefstyloudits vir ministers gou afgehandel
Mthembu moes redelik bontstaan oor hoekom pres. Cyril Ramaphosa al in 2018 se staatsrede die leefstyloudits aangekondig het, maar dit byna vier jaar later steeds nie gebeur het nie.
Lilo binnekort by nuwe tuiste
Mense het hul harte vir die hondjie oopgemaak nadat sy met ʼn mes gesteek is.
Nog ’n Kusile-eenheid in bedryf
Dit is die tweede eenheid van Kusile wat tans kommersieel in bedryf is.
KZN: Temperature styg, damvlakke daal
Die damvlakke van die meeste damme in die provinsie het die afgelope week ʼn gemiddelde daling van 1% gesien. ʼn Daling van 1% is sowat twee miljard liter water.
Regstreekse gesprek: VSA-verkiesing – Hoekom moet SA’ners omgee?
Regstreekse gesprek: Sal pres. Donald Trump van die Republikeinse Party daarin slaag om die Demokrate se presidentskandidaat Joe Biden te klop vir ʼn tweede termyn in die Withuis? En nog belangriker, wat beteken dit vir Suid-Afrika?
ʼn Kern-gewapende Iran: oordrewe gevaar of eksistensiële krisis?
Vrese oor die moontlikheid van ʼn kern-gewapende Iran kring uit.
Op die tennisbaan is Federer oud, maar nog glad nie koud
“Roger gaan ongetwyfeld nog ’n Grand Slam wen.”
Eldoradopark: Polisiebeampte vra dán borgtog met ‘nuwe feite’
Die betrokke polisiebeampte beplan om weer aansoek om borgtog te doen nadat sy eerste aansoek van die hand gewys is.
Konsertgids: Jennifer Zamudio, Anton Goosen kuier die naweek aanlyn
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van konserte waarmee musiekliefhebbers kan ontspan.
Gedig: Skilder met woorde
Johan Myburg se gedig, “Skilder met woorde”. Die gedig verskyn in ‘Uittogboek’, wat vanjaar met die Hertzogprys vir poësie bekroon is.