Die Tshwane-metro het inwoners aangeraai om liefs binnenshuis te bly, asook vensters en deure toe te maak terwyl die reuk in die lug hang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Centurion"
Foto’s: Leerders oes internasionale pryse in met fotografie
“Kinders sien die mooi in die wêreld raak, op ʼn ander manier as volwassenes. Hulle kyk met ʼn ander oog na die wêreld, en daarom neem kinders ook die mooiste foto’s.”
Sinkgat in Centurion veroorsaak chaos
“Dit is ’n nagmerrie. Motoriste moet met ’n groot ompad ry. Motoriste is ongeduldig, gefrustreerd en druk dan by mekaar in en verontagsaam verkeersligte.”
Centurion-pad gesluit oor sinkgat
“Aanvanklik is slegs een baan van die pad geraak, maar dit het later oor al vier bane van die pad gestrek.”
AfriForum-man, gesin in restaurant toe skote begin klap
Ernst Roets van AfriForum en sy gesin het hulle Sondagaand in ʼn gewapende rooftog bevind by ‘n restaurant in Centurion waartydens ‘n verdagte doodgeskiet is.
Dienste ontwrig ná lisensiekantoor geplunder is
Dit is nie die eerste keer dat die Centurion-sentrum onder inbrake deurloop nie.
‘Ons bou’ aan ’n blinker toekoms by Laerskool Wierdapark
Laerskool Wierdapark, ook bekend as die Groen Kampioen, in Centurion vier vanjaar hulle 45ste bestaansjaar met merkwaardige prestasies.
Kabeldiefstal veroorsaak kragonderbreking in Centurion
Vandalisme en kabeldiefstal het Vrydag ʼn kragonderbreking in Wierdapark en Eldoraigne in Centurion veroorsaak.
Centurion-krag eindelik weer aan
Tegniese spanne spook egter nog om Denel, wat in Kloofsig geleë is, se kragtoevoer te herstel.
Centurion kry dalk krag voor Kersfees
ʼn Groot aantal inwoners se krag is egter reeds vroeg Vrydagoggend herstel.
Onwettige besetters in Centurion verwyder
Die stuk grond, wat in private besit is, is reeds geruime tyd gelede beset en deur ʼn groep individue gebruik as ʼn sentrale punt om informeel afval te herwin.
Fotos: Brûe onder water in Centurion
Twee motors wat Saterdagmiddag in die swaar reën gery het, was in ’n botsing betrokke.
Kom doen Kersinkopies by dié gemeenskapsmark
Is jy nog op soek na die ideale Kersgeskenk vir ʼn geliefde, onderwyser of kollega? Of wil jy net heerlik ontspan terwyl jy Kersmusiek en lekker kos geniet? Maak dan ʼn aantekening op jou kalender want die volgende Centurion-gemeenskapsmark vind Vrydag by die NG-kerk Doornkloof op Die Hoewe, Centurion, plaas.
Nuwe tuiste vir Centurion-mark
Die Centurion-gemeenskapsmark, wat binnekort vir die derde keer aangebied word, word nou ʼn familiemark en kry ʼn splinternuwe tuiste by die Voortrekkermonument.
‘Hoof moet waai’, sê ouers
Meer as 1 000 ouers van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het Dinsdag ʼn petisie oorhandig, waarin hulle eis dat dr. Anton Prinsloo as hoof verwyder word.
Woede ná Eldoraigne-hoof weer aangestel is
Die Hoërskool Eldoraigne se beheerliggaam oorweeg nou regstappe teen die Gautengse departement van onderwys.
Nuwe era vir Centurion-teater
“Die toekoms van die kunste en van ons ekonomie lê in kreatiewe entrepreneurskap.”
Vindingryke tiener koop haar eie bakkie
Vir haar 17de verjaardag op 23 Junie sou Kimoné die laaste paaiement op die bakkie gaan betaal, maar was verras toe sy meegedeel is dat iemand anders reeds namens haar die laaste paaiement betaal het.
Vermeende rower sterf in Centurion-transitorooftog
Nog ʼn verdagte het glo ernstige beserings opgedoen toe veiligheidswagte op hulle losgebrand het.
Akademia vier Wêreldomgewingsmaand met herwinningsprojek
Die geld wat deur die herwinde materiaal ingewin word, sal ook gebruik word om van die studenteraad se projekte te finansier.