Die Tshwane-metro sal Woensdag die twee oorblywende sluishekke van die Centurionmeer se keerwal by die Hendrik Verwoerd-brug oopmaak as deel van ʼn proses om dié meer te dreineer en die natuurlike vloei van die Hennopsrivier te herstel.
Alles vir die sleutelwoord "Centurion"
Agtjarige verdrink in rivier in Centurion
Nooddienswerkers het die rivier gefynkam vir enige teken van die seuntjie.
Centurion-aanval: Verdagtes verskyn agter geslote deure
Magda van Heerden word steeds in die intensiewesorgeenheid van die Milpark-hospitaal behandel. Barnie sterk tuis aan.
Centurion mesaanval: 3de verdagte in hof
Die drie verdagtes sal dan weer in die hof verskyn.
Kosbare gesteelde viool teruggekry
“Toe ek hom teruggekry het, het ek inmekaar gesak, maar dié keer gehuil van blydskap.”
Nóg een vas vir Centurion-aanval
’n Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die aanval op Barnie en Magda van Heerden.
Meisie ook vas ná Centurion-aanval
Die egpaar se seun, Ruan van Heerden (18), het Maandag in die Pretoriase landdroshof verskyn in verband met die aanval.
Centurion-seun in hof ná aanval op ouers
“Albei sterk goed aan, maar emosioneel is dit vir hulle moeilik.”
Familielid vas ná mesaanval in Centurion
’n Familielid is ure ná die voorval in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap in hegtenis geneem.
Peuter verdrink byna in swembad
Die kind het nie behoorlik asemgehaal nie.
‘Nagmerrie’-rooftog op Oukersaand
“Ek het die hele nag op daai stoel gesit. Tot Kersoggend. Gelukkig het ek geweet iemand gaan kom en dis presies wat gebeur het. Ek het die hele nag gebid en gebid.”
Groot skenking kom na vloed
Die Centurion Lake Hotel skenk sy kos aan welsyn.
Foto’s: Helikopters bring tientalle na veiligheid
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se hulp is Maandag ingespan tydens kitsoorstromings in Pretoria.
Reën duur voort
Swaar reënval sal nog Dinsdag voortduur in groot dele van die land.
Foto’s: Huise, paaie oorstroom weens reën
Ten minste een persoon is dood in die vloede wat sedert Sondag in verskeie provinsies voorkom.
Vier kinders sterf in gru-ongeluk
Een van die voertuie het tydens die botsing in verskeie stukke gebreek.
Een vas wat glo wapens vir taxi-geweld smous
Die taxistaanplek is naby Olievenhoutbosch waar vyf mense verlede Maandag doodgeskiet en nege ander in verskillende voorvalle gewond is.
Kanker beteken nie die lui van begrafnisklokke nie
’n Groep vroue en mans het op hul ysterperde ’n tog van 1 376 kilometer afgelê en by verskeie skole in informele nedersettings aangedoen en hul stories van hoop oor kanker gedeel.
Een dood, vier vas ná skietery op R21
Die polisie het inligting ontvang dat verdagtes ʼn motorfiets in Pretoria gaan steel.
Gilde vir regslui bied beurs vir Akademia se nuwe LLB-graad
“Dít is ʼn geskiedkundige dag waarin ons sekerheid skep vir studente. Akademia skep ʼn antwoord op die noodkreet na gehalte-onderrig in studente se moedertaal. Verder bied dit ook studente ʼn keuse, iets wat studente dikwels nie meer het nie as hulle steeds graag in Afrikaans wil studeer.”