Die bykomende voertuie en personeel sal hopelik die probleem van stukkende ambulanse en vertraagde reaksie op noodoproepe verlig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ambulans"
Polisievoertuie brand toe gemeenskap reg in eie hande neem
Dit volg nadat een van die polisievoertuie glo vroeër die middag ʼn agtjarige kind doodgery het.
Ambulans in Limpopo gekaap
Die ambulans is die volgende oggend in ʼn nabygeleë nedersetting gevind.
Minder noodgevalle in Desember
’n Totaal van 31 brandvoorvalle en nege verdrinkings is in Desember by ER24 aangemeld.
Peuter verdrink byna in swembad
Die kind het nie behoorlik asemgehaal nie.
Honderde ambulanse weggewys by Gautengse hospitale
Gautengse staatshospitale het glo nie meer plek vir nuwe pasiënte nie.
[Foto’s] Sterwende pasiënte kry ʼn laaste wens
Veldboer vertel onder meer van ʼn vrou wat haar huis vir die laaste keer wou sien. “Sy het regop gesit en vir ure na haar sitkamer gekyk, so asof sy ʼn leeftyd se herinneringe wou onthou.”
Ambulans gekaap, toe verbrand
ʼn Ambulans is Maandagaand in die uMgungundlovu-distrik in KwaZulu-Natal gekaap en aan die brand gesteek.
Ma, kinders dood toe ambulans omslaan
Drie pasiënte van ʼn hospitaal is Dinsdag dood en vier persone is beseer toe hul ambulans op die N2 naby Mthatha in die Oos-Kaap omgeslaan het.
Vyf sterf in ambulans-ongeluk
Vyf mense is dood en een persoon is beseer nadat ʼn ambulans en ʼn motor naby Polokwane in Limpopo gebots het.
Ambulans met pasiënte gekaap
ʼn Ambulans is Sondag in KwaMakhutha, suid van Durban in KwaZulu-Natal gekaap.
Swanger vrou val uit bewegende ambulans
ʼn Swanger vrou is beseer en haar baba is doodgebore nadat sy in die Oos-Kaap uit ʼn bewegende ambulans geval het.
Vyf beseer na motor teen ambulans bots
Vyf mense, insluitend twee kinders, is Sondag beseer nadat ‘n motor reg van voor teen ‘n ambulans gebots het in Wonderboom, Pretoria.
Raaisel oor gesteelde ambulans
Die polisie en eienaar van ʼn privaat ambulansdiens probeer nog steeds bepaal wie ʼn ambulans sou steel, berig Krugersdorp Nuus.
Foutiewe onderdeel laat Mandela-ambulans breek
Die weermagambulans wat voormalige pres. Nelson Mandela op 8 Junie na die hospitaal geneem het, het glo onklaar geraak weens ʼn foutiewe onderdeel, het die departement van verdediging en militêre veterane gesê.
Twee LUR’e val flou
Twee LUR’e van Noordwes het tydens ‘n provinsiale uitvoerende raadsvergadering in Mahikeng minute na mekaar flou geval.
“Daar is genoeg ambulanse,” sê departement
Die departement van gesondheid in Gauteng het gesê bewerings dat daar nie genoeg ambulanse in die Wes-Rand-distriksmunisipaliteit is nie, word nie deur feite gestaaf nie.
Te min ambulanse in Wes-Rand
Die distriksmunisipaliteit in die Wes-Rand, Gauteng, het glo nie genoeg ambulanse om sy inwoners te diens nie, het die DA Woensdag aangevoer.
Vier beseer in ambulans-ongeluk
Vier mense wat in ʼn ambulans vervoer is, is Dinsdag beseer nadat die ambulans in ʼn ongeluk betrokke was.