Ses mans wat betrek word by ʼn voorval in Bramley in Johannesburg waar ʼn vrou verlede week vroegoggend in ʼn kapingsvoorval doodgeskiet is, het Maandag in die hof verskyn.
Lees meerAlles vir Maandag 18 November 2019
Tienerseun, jong man in see vermis
’n Tienerseun en ʼn jong man word sedert vanoggend in die see vermis.
Nuwe uitvoerende hoof vir Eskom
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het die aanstelling Maandagmiddag aangekondig.
Winkelsentrum in Mahikeng in ligte laaie
Daar kan in verskeie video’s op sosiale media gesien word hoe digte swart rook uit die winkels borrel.
SEB eersdaags ook vir eiendomsbedryf verpligtend
Swart ekonomiese bemagtiging (SEB)-deelname is ingevolge ʼn nuwe wet eersdaags verpligtend in die eiendomsbedryf.
ToekomsVenster: Frustrasie
Het God dalk ʼn plan daarmee? Bewaar Hy my van iets? Weet Hy beter? Kan ek Hom vertrou?
Pensioenaris klim Himalajas uit vir liefdadigheid
Vir skenkers was dit net die idee om hul naam op die vlag te skryf, sodat hul naam Himalajas toe kan gaan.
Vyfjarige tweeling in kas gevind ná ‘ontvoering’
Die seuntjie en dogtertjie se tannie het die ondersoekspan se hulp ingeroep nadat die kinders verdwyn het.
Ontkiem ʼn Wiki-saadjie en wen
Van 15 Desember tot 15 Januarie word alle geesdriftige Wiki-gebruikers wéér uitgedaag om soveel as moontlik van die 23 265 Afrikaanse saadjies op Wikipedia te ontkiem.
Unisa-eksamenskelm dalk gou vas
Unisa is warm op die spoor van die persoon wat eksamenvraestelle verkoop aan studente vóór hulle die eksamen aflê.
Drie nuwe dramareekse op kykNET te sien
Alles Malan en Fynskrif maak klaar en dié reekse neem oor.
Wen: Kyalami 9-uur-uithouren
Maroela Media het drie dubbelkaartjies om weg te gee vir dié fantastiese geleentheid. Klik hier om in te skryf:
Dié bank SA se nommer een in klagteskikkings
Die ombudsman vir bankdienste erken jaarliks die beste bank in verskeie kategorieë.
Sassa-toelae vir die feestyd vroeër betaal
Begunstigdes sal hul maatskaplike toelaes voor die feestyd ontvang.
Droogte: Veel meer as net ‘boere se probleem’ – TLU
Landbou-organisasie wend ʼn hernieude poging aan om ondersteuning vir boere midde in die droogte te kry.
Seksleerplan is ‘aanslag op moraliteit en waardes’
Die boodskap is sterk en duidelik: Dit is jou plesier, jou regte, jou liggaam. En jou ouers hoef nie eens hiervan te weet nie, skryf Hettie Brittz.
Dr. Kobus Neethling oor sy onlangse toekenning en kreatiwiteit
“Jy moet met vernuwende oë na die lewe kyk en op jou voete dink wanneer verrassende omstandighede opduik.”
Video: Man ernstig beseer toe rowers vragmotor probeer plunder
“Jy’s dood,” sê aanvaller vir trokdrywer toe hy sy vrag probeer plunder.
NGV: AfriForum kla gesondheidsdepartemente aan weens wanbesteding
Kriminele klagtes volg ná miljarde rande glo wanbestee is.
Nóg ses ontsnap in Limpopo
Die polisie is besig met ʼn ondersoek nadat verdagtes vir die soveelste keer ontsnap.