‘n Aantal foute tydens die bekendstelling van die nuwe nuuskanaal, ANN7 (DStv 405), het Woensdagaand ‘n verleentheid vir die Gupta-familie veroorsaak, waarvan die ergste egter net ná 22:00 tydens die sportprogram plaasgevind het.
Lees meerAlles vir Donderdag 22 Augustus 2013
Talle poste vir adv. Barbie
Die veroordeelde kindermolesteerder Cézanne Visser, ook bekend as advokaat Barbie, het glo reeds verskeie werksaanbiedinge gekry sedert sy op parool vrygelaat is.
Hond skenk bloed om kat se lewe te red
ʼn Bloedoortapping van ʼn hond het ʼn kat se lewe gered nadat die kat rottegif ingekry het, het die New Zealand Herald Woensdag berig.
Twee vas oor laggas-ballonne
Twee tieners is in Thailand in hegtenis geneem nadat hulle ballonne, met laggas daarin, aan toeriste verkoop het.
Geen appèl vir rekenmeester
Garth le Roux (39), ‘n rekenmeester wat skuldig bevind is aan geldverduistering, se aansoek om verlof tot appèl teen sy vonnisoplegging is Donderdag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Bellville van die hand gewys.
Twee LUR’e val flou
Twee LUR’e van Noordwes het tydens ‘n provinsiale uitvoerende raadsvergadering in Mahikeng minute na mekaar flou geval.
Eerste kom, eerste maal
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Eerste kom, eerste maal’.
Video: Lyfstraf by huise onder loep
Al wil die regering lyfstraf by ouerhuise verbied, glo die meeste jongmense blykbaar steeds dit is aanvaarbaar om kinders soms ’n loesing te gee.
Noot vir dood
deur Ilza Roggeband Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy ʼn geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom seloopbaan kan verwoes. Maar…
Knysna-adjunkhoof vas vir seksuele aanranding
‘n Skool in Knysna se adjunkhoof is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 12-jarige meisie seksueel aangerand het.
AfriForum verwerp ANC se uitbuiting van leerlinge
Dit volg na die ANC se Lesedi-gebiedskomitee aangedui het dat hulle Donderdag voortgaan met ʼn protesoptog na die Hoër Volkskool Heidelberg terwyl die matriekleerders van die skool met rekordeksamens besig is.
Spaanse “seemonster” laat koppe krap
Spanjaarde is uit die veld geslaan nadat daar glo verlede week ʼn vreemde gedierte op ʼn strand uitgespoel het.
Man oorleef ná voertuig 60m val
ʼn Man is ernstig beseer nadat sy voertuig Donderdagoggend omtrent 60 meter teen ʼn steilte in KwaZulu-Natal af gery het.
Skooldae word moontlik ‘n uur langer
Skooldae sal moontlik vanaf volgende jaar met tot ‘n uur verleng moet word met die toevoeging van ‘n verpligte derde Afrika-taal tot die kurrikulum.
CDP reageer op kinderporno-kring
Die Christen-Demokratiese Party (CDP) het sy tevredenheid uitgespreek met die oopvlek van ‘n groot internasionale kinderpornografie-sindikaat waarby Suid-Afrikaners ook betrek word.
Noodplan vir gestrande skip by Richardsbaai
Die departement van omgewingsake het ‘n noodreaksieplan in werking gestel vir die vragskip, die Smart, wat Maandag by Richardsbaai in KwaZulu-Natal gestrand het en weens rowwe seetoestande geknak het.
Kinderporno-kring: Ondersoek verdiep
Owerhede is in die proses om aansoek te doen vir meer lasbriewe in verband met die reuse internasionale kinderpornografie-sindikaat.
Kamer van Mynwese maak geen hersiene aanbod vir vaardige werknemers nie
Die vakbond Solidariteit het Woensdag gesê daar is ʼn goeie kans dat onderhandelinge by die Kamer van Mynwese namens werknemers in die goudbedryf op ʼn dooiepunt gaan uitloop.
Volvo nóg veiliger
Bernard Hellberg bespreek die veiligheidskenmerke aan die nuwe Volvo 60-reeks.
Nissan Almera dramaties beter
‘n Mens kry amper die gevoel die Nissan Almera was maar nog altyd deel van ons motorbedryf – so amper iets soos die vaal BSc-niggietjie met die dik brillense.