Dié vonnis kom nadat meer as 265 vroue die sportdokter oor die afgelope paar maande van molestering beskuldig het. Meer as 200 vroue het die afgelope paar weke “verdoemende getuienis” teen hom gelewer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "molestering"
Beskerm jou kind só teen molestering
Dit is waarskynlik elke ouer se grootste vrees en ʼn mens wonder wat kan gedoen word om jou kind te beskerm.
Kindermishandeling kos SA sowat R238 miljard
“Dit was belangrik vir ons om die impak van geweld teenoor kinders in rand en sent waarde te bepaal. Dit wys hoe net hoe dringend daar opgetree moet word.”
7th Heaven-akteur vas oor molestering
Stephen Collins, die akteur wat bekendheid verwerf het as die pa en pastoor in die televisiereeks 7th Heaven, het glo in ʼn opname erken dat hy een meisie in New York en een in Kalifornië gemolesteer het, berig TMZ.
Man lok seuns glo deur internetspeletjies
ʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy vyf tienerseuns gemolesteer het, sal na verwagting Maandag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn.
Priester wat met wesies lol begin vonnis uitdien
’n Rooms-Katolieke priester wat in Argentinië skuldig bevind is dat hy verskeie seuns gemolesteer het, het begin om ’n vonnis van 15 jaar uit te dien.
Knysna-adjunkhoof vas vir seksuele aanranding
‘n Skool in Knysna se adjunkhoof is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 12-jarige meisie seksueel aangerand het.