Foto’s van Conan wat sy baadjie dra met die woord “sekuriteit” daarop gedruk en op ʼn lessenaar lê langs ʼn lewensgrootte kartonfoto van Mingming, is reeds duisende kere op Facebook gedeel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kat"
Kies só die beste troeteldiersjampoe
Jy mag dalk jou rusbank, agterplaas en leefruimte met jou troeteldier deel, maar daar is iets wat jy nooit met hulle moet deel nie, en dit is jou sjampoe.
Katte moet ook speel
Eenvoudige items soos ʼn ysbakkie of ʼn stukkie tou wat aan ʼn toiletrol gebind is, sal eindelose vermaak aan jou kat verskaf.
ʼn Kat met nege lewens én drie neuse
Misty het die gemeenskap van Vredenburg behoorlik aan die gons. En dit is geen wonder nie – hy is geen gewone gemmerkat nie.
Wêreld se oudste kat en panda oorlede
Die Finley-egpaar het Nutmeg in 1990 in hulle tuin gevind, waarna hulle dié kat aangeneem het.
Kattekind loop ver om ouma te kry
ʼn Hond is gewoonlik die mens se beste vriend, maar soms is daar katte wat dié gesegde weerlê.
Die kat kom weer…
‘n Kat wie se eienaar van Londen na Leeds verhuis het, se kat is nege weke nadat dit in Leeds verdwyn het, in Londen opgespoor.
Video: Heldhaftige kat red seuntjie toe hond hom aanval
Die Triantafilo-gesin se kat is nou ʼn internetsensasie en ʼn held nadat hy die vierjarige Jeremy gered het toe ʼn hond hom aangeval het. Die video is die afgelope 24 uur reeds meer as 5.2 miljoen keer gekyk.
Kat uit boom gered
Andrew Rogers, ʼn paramedikus van ER24, het Vrydag by die huis gekom en ontdek sy kat het ʼn paar meter in ʼn boom in opgeklim.
Video: Net katte op dié televisiekanaal
Viacom International Media Networks gaan met ‘n betaalkanaal begin waar alle programme net oor katte handel.
Man steel miljoene om katte te voer
ʼn Man van Japan het op ʼn jaarlange rooftog gegaan en sowat R1 850 000 gesteel om 120 katte ʼn fynproewersdieet te laat volg.
Video: Kat help hond “ontsnap”
Toe Dexter en Gizmo se eienaar nie kon bepaal hoe die twee uit die kombuis ontsnap nie, het hy ʼn kamera opgestel om dié raaisel op te klaar.
Hond skenk bloed om kat se lewe te red
ʼn Bloedoortapping van ʼn hond het ʼn kat se lewe gered nadat die kat rottegif ingekry het, het die New Zealand Herald Woensdag berig.
Die Swart Kat slaan ’n vos en ander avonture
Die misdaadbestrydende Swart Kat het al met baie te kampe gehad, maar hierdie keer word sy kragte tot die uiterste beproef.
Uitdrukking: Wie sal die kat die bel aanbind?
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘ Wie sal die kat die bel aanbind?’
Kat red eienaar van rower
ʼn Kat het Maandagmiddag moontlik sy eienaar, Dennis van den Berg, se lewe gered toe ʼn vermeende rower buite die huis rondgeloop, en hy alarm gemaak het.