“Die voorgestelde maatreëls bedreig die bestaande regte van grondeienaars, ondernemings, sportklubs en toerisme-operateurs wat tans wettige toegang geniet tot damme oor die hele Suid-Afrika heen.”
Lees meerAlles vir Maandag 2 Oktober 2023
Gugulethu-slagting: Wes-Kaap eis prioritisering
Ná 10 sterftes in minder as ʼn week eggo die DA in die Wes-Kaap die versoeke van Gugulethu-inwoners vir meer misdaadbekampingshulpbronne in die gebied, en ʼn ondersoek na die onvermoë van die SAPD om betekenisvolle misdaadintelligensie in te samel en daarop te reageer.
SAPD verkwis miljoene tydens Brics-beraad
Die DA is woedend dat die SAPD R75 miljoen bestee het om afgevaardigdes van die drie dag lange Brics-beraad te beskerm.
Skoliere sterf ná troue in KZN
Vier leerders, tussen 14 en 16 jaar oud, is in die ongeluk oorlede. Nog elf het beserings opgedoen.
Ondersoek ná wagte gestremde kind by hospitaal aanrand
Twee veiligheidswagte is geskors ná ʼn video gedeel is van ʼn 13-jarige seun wat by die Ladysmith-hospitaal aangerand word.
Pootpatrollie: Sekuriteitswagte neem rondloperkatte aan
Foto’s van Conan wat sy baadjie dra met die woord “sekuriteit” daarop gedruk en op ʼn lessenaar lê langs ʼn lewensgrootte kartonfoto van Mingming, is reeds duisende kere op Facebook gedeel.
Twee wat mRNA-entstof help ontwikkel, kry Nobelprys
Twee wetenskaplikes van Amerika het Maandag die Nobelprys vir medisyne gewen vir hul werk aan mRNA-tegnologie wat die weg vir Covid-19-entstowwe gebaan het.
ToekomsVenster: Moenie dat die lewe jou onderkry
Moenie dat daardie omstandighede jou definieer nie. Jy is nie ʼn slagoffer nie maar ʼn oorwinnaar.
Dubbelmoord by substasie in Vrystaat ondersoek
Geweerskote is Vrydagaand op die perseel van ’n substasie in die Vrystaat afgevuur.
Armand Aucamp verken só hart agter handelsmerke
In “Klein sake, groot drome”, wat Maandagaand op Via DStv kanaal-147 begin uitsaai, nooi hy ʼn wye spektrum van entrepreneurs uit om hul stories van sukses en uitdagings te deel.
Honger skool toe… en weer só huis toe
Die amptelike toewysing van die Oos-Kaapse departement van onderwys is R3,05 per laerskoolleerder vir ʼn daaglikse ete, R3,65 vir hoërskole en R7,35 vir kleiner skole. Alle skole ontvang 59 sent per leerder vir ontbyt.
Kyk: Dissipline, beserings kelder Bokke
Arnold Geerdts gesels weer Wêreldbeker-rugby. Hy meen ‘n reeks beserings en swak dissipline kan die Springbokke duur te staan kom. Kyk hier.
Landbouskrywers SA Noord wys finaliste aan
Sy sê die pad vorentoe is met duwweltjies besaai. “Ten spyte van die sukses van ons landboubedryf, dink ons ook aan diegene wat hulself in maak-of-breek situasies bevind.”
Am vervang Mapimpi
Suid-Afrikaanse Rugby het Maandag gesê Mapimpi sal vir minstens die volgende ses weke nie kan speel nie.
Namibiese sprokiestroue vir voormalige Mej. Supranasionaal
“Dit was vir my belangrik om dié spesiale dag in my geboorteland deur te bring.”
Transnet se Mzimela moet ook trekpas kry
Die DA eis die kop van die hoof van spoorvragvervoer by die sukkelende Transnet en sê as Siza Mzimela nie self wil bedank nie, moet sy in die pad gesteek word.
Waar was Wouter?
Wouter, Weet se leergierige uiltjie, het die vorige skoolvakansie reg oor die land rondgerits en selfs ʼn draai oorsee gemaak! Volg saam met ons sy avonture.
Dié lesers wen R10 000 met Maroela se app
Dié twee lesers het Maroela Media se app afgelaai en vir hulself ‘n kontantbonus van R10 000 verseker. Met Maroela se nuus-app is dit verspot maklik om elke oomblik van die dag op die hoogte te bly met dit wat vir jou interessant en belangrik is.
Biogas-boere leer by Dene
Afval wat deur die pluimvee- en veebedryf gegenereer word, word in Denemarke as ʼn kommoditeit vir biogasproduksie gesien.
DA onthul eerste verkiesingsplakkate
“In 1994 het ons vir vryheid gestem. In 2024 sal ons stem om Suid-Afrika van misdaad, korrupsie en werkloosheid te red, en uiteindelik om ons land se voortbestaan te verseker.”