Vir Afrikaners as klein minderheid in ʼn land met ʼn vyandige owerheid en meerderheidsbevolking is dit belangrik om van die situasie van minderhede elders kennis te neem.
Alles vir Maandag 2 Oktober 2023
Bokke ‘vaar goed’ teen fisieke Tonga
“Hulle was taai. Ons het geweet hulle gaan hard op ons afkom en hulle het nooit opgehou nie.”
Veldbrande in Vrystaat saai verwoesting
Die totale omvang van die brande en die skade moet nog bepaal word, maar sal na verwagting ʼn omvangryke regstreekse en onregstreekse ekonomiese uitwerking hê.
Private sektor se sakehand help SA
“Die kenmerk van die vergadering was die gees van betrokkenheid en samewerking wat die regering getoon het. Dit was ʼn opregte poging om oplossings vir die land se probleme te vind.”
Ryderbeker: Só het Europa vir Amerika lamgelê
Die tafel was reeds Vrydag gedek vir ʼn Europese sege toe die span skoonskip in die oggend se beurtspelle gemaak het.
Nege sterf, 40 beseer toe kerkdak meegee
ʼn Video wat na bewering deur ʼn nabygeleë sekuriteitskamera geneem is, wys die oomblikke waar die dak ineenstort. In die video kan gesien word hoe die kerkgebou in ʼn stofwolk verdwyn.
Bokke moet dié gate toestop
Nou wag ons om hierdie naweek te sien wie die Bokke se teenstanders in die kwarteindstryd gaan wees.
Woord: trens
“Die boer het ʼn stewige trens gebruik om die twee heinings saam te bind.” Ken jy die woord “trens”?
Resep: Arancini risotto-balletjies
Daag jou kookvernuf met hierdie risotto-balletjies uit.
Verbruikersake: Jou verbruikersregte en advertensies
Verbruikers word gedurig toegegooi onder advertensies waar hulle ook al gaan: tuis, op hul fone en op die pad, maar dit laat ʼn mens wonder wat is jou verbruikersregte?
WB-toernooi: Portugal versuur byna Wallabies se Sondag
Boonop het Portugal twee drieë gedruk wat nie toegeken is nie en dit kon ʼn groot verskil gemaak het.
Bokke tydelik bó in Groep B
Skotland sal nou ʼn barshou teen Ierland in die Stade de France moet speel om Suid-Afrika se kwarteindstrydpartytjie te bederf.
Robin Hood-boom oornag afgekap
Die boom wat al meer as 200 jaar in die Northumberland- nasionale park staan, is oornag heeltemal afgekap.
Polisiebeampte een van vyf wat in Gugulethu-koeëlreën sterf
Die lid was verbonde aan die Wes-Kaap se beskerming- en sekuriteitsdiens (PSD)-afdeling en het sedert 2019 as ʼn noue beskermer vir adjunkminister Cassel Mathale gedien.
Lente bied ‘kragtige skemerkelkie vir allergiese ongemak’
Vir mense met stuifmeel-allergieë kan Suid-Afrika se stuifmeelseisoen irriterende loopneuse en in sommige ernstiger gevalle asma-aanvalle veroorsaak.
Vrouekonstabel dood in Wes-Kaap aangetref
“Daar is by die polisie se aankoms onmiddellik met die ondersoek begin, waarna daar vasgestel is dat die oorledene ʼn lid van die polisie is.”
Gedagte vir die dag: Die klein kindertjies
Jesus se reaksie was: “Laat staan die kindertjies. Moenie hulle keer om na My toe te kom nie, want God se koninkryk is juis bedoel vir almal wat soos hulle is” (Matteus 19:14).