Ná 10 sterftes in minder as ʼn week eggo die DA in die Wes-Kaap die versoeke van Gugulethu-inwoners vir meer misdaadbekampingshulpbronne in die gebied, en ʼn ondersoek na die onvermoë van die SAPD om betekenisvolle misdaadintelligensie in te samel en daarop te reageer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gugulethu"
Polisiebeampte een van vyf wat in Gugulethu-koeëlreën sterf
Die lid was verbonde aan die Wes-Kaap se beskerming- en sekuriteitsdiens (PSD)-afdeling en het sedert 2019 as ʼn noue beskermer vir adjunkminister Cassel Mathale gedien.
Deurbraak jaar ná massaskietery lewe van agt eis
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn massaskietery ʼn jaar gelede in Gugulethu, Kaapstad, wat die lewens van agt mense geëis het.
Sewe se skietdood in Wes-Kaap ondersoek
“Dit blyk dat die slagoffers op teregstellingwyse geskiet is.”
R1 miljoen-beloning ná transitorooftog
“Ons sluit nie ʼn saak af totdat daar ʼn skuldigbevinding is nie.”
Nóg een sterf ná Gugulethu-skietery
Onbekende aanvallers het op die slagoffers losgebrand.
Gemeenskap neem wraak oor verkragting
Honderde inwoners het Saterdag die strate ingevaar en hul woede teenoor Amaphela te kenne gegee het.
Nog twee vroue wreed vermoor in Kaapstad
Twee vroue is Vrydag onderskeidelik in Gugulethu en Khayelitsha in Kaapstad vermoor.
Brandweerstasie wéér gesluit weens protesaksie
Dít volg nadat dieselfde stasie se deure verlede jaar vir ses maande gesluit moes word om soortgelyke skade te herstel.
Foto’s: Betogers steek brandweerstasie aan die brand
Volgens owerhede sal dit dae lank neem om die omvang van die skade te bepaal, maar dit kan tot R1 miljoen bedra.
Polisie op soek na vrou ná baba verdwyn
Die ma het haar twee maande oue baba en agtjarige dogter by die vriendin gelaat en gou gaan inkopies doen.
Meer as duisend sonder krag weens tendergeskil
“Die syfer [persone sonder krag] sal aanhou styg indien hierdie situasie nie binnekort opgelos word nie.”
Vrou (22) vas oor dwelms en ammunisie
ʼn 22-jarige vrou is in die Wes-Kaap in hegtenis geneem nadat dwelms en ammunisie glo in haar besit gevind is.
Drie vas oor meisie se lyk onder bed
Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 10-jarige meisie in Gugulethu in Kaapstad.
Borg geweier vir man wat glo hart eet
Andrew Chimboza (35), ‘n Zimbabwiër wat glo ‘n ander man vermoor en sy hart geëet het, is Maandag in die Athlone-landdroshof in Kaapstad borg geweier.
‘Kannibaal-moord’: Verdagte pleit selfverdediging
‘n Man wat glo ‘n ander man vermoor en sy hart geëet het, beweer hy het uit selfverdediging opgetree, het die Athlone-landdroshof in Kaapstad Woensdag gehoor.
Anni Dewani se moordenaar vra mediese parool
Een van Anni Dewani se veroordeelde moordenaars het aansoek gedoen om mediese parool, het Rapport Sondag berig.
Dwelmklag teen Kaapstad-onnie
Graeme Carr (38), ʼn onderwyser van Kaapstad, het Donderdag in die Wynberg-landdroshof verskyn op aanklag dat hy glo 120 daggaplante in sy besit gehad het
Balletdanser geskiet
Die loopbaan van 23-jarige balletdanser van Kaapstad is in gedrang nadat hy Sondag in sy ruggraat geskiet is.