Dié syfers kom dae ná die Minerale Raad van Suid-Afrika gesê het dat driekwart van die land se goudmyne nie-winsgewend geword het.
Lees meerAlles vir Donderdag 12 Julie 2018
SA’ner deur na Wimbledon finaal
Suid-Afrika se Raven Klaasen en sy dubbelspelmaat, Michael Venus van Nieu-Seeland, het na die finaal van die Wimbledon-dubbelspel vir mans deurgedring.
Superrugby: Beserings, ruskans kan agtste span en uitspeelplekke bepaal
Beserings en ruskans vir ʼn aantal voorste spelers kan die naweek in die laaste ronde van die Superrugby-reeks meewerk om die finale spanne vir die kwarteindronde en ook hul teenstanders te bepaal.
Honderde polisiedossiere kry voete
“Dit is ironies dat die groot verlies van dossiere juis onder die neuse van die land se speurders plaasgevind het, en dat slegs agt mense daarvoor aangekla is.”
Dele van Pretoria tot dán sonder krag
“Die span het aanvanklik die omvang van die skade onderskat.”
Msimanga sê oor jongste ‘kwalifikasie-skandaal’
The Citizen het Donderdag berig Stefan de Villiers (34), uitvoerende hoof in die private kantoor van die burgemeester, is in dié pos aangestel ondanks die feit dat hy net matriek en ʼn kwalifikasie as persoonlike fiksheidsinstrukteur het.
ToekomsVenster: Vertroue wag, wag en vertrou
Wag is moeilik, ongewild en tydsaam. Wag beteken nie niksdoen nie. Dit beteken aktief bid en selfs beplan vir dit wat jy hoop om uit die Here se hand te ontvang. Dit beteken in ‘n toestand van gereedheid te kom en as’t ware met oop hande te leef in verwagting dat God gaan antwoord.
Warm debat oor Langenhoven as held
’n Warm debat oor die aard en nut van helde vir die Afrikanervolk het ’n gedenkgeleentheid vir die skrywer en digter CJ Langenhoven hierdie week in Bloemfontein in ’n fassinerende intellektuele oefening omskep.
Steeds talle vrae ná liggaam op Tafelberg gevind word
Diane Nelson se liggaam is op 28 Junie op Tafelberg gevind.
Die wêreld in foto’s – 12 Julie 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Chaos bars los in Kimberley
“Die polisie moes van skokgranate en rubberkoeëls gebruik maak om die skare uiteen te jaag.”
‘Marlize sal op die Here se tyd geopereer word’
“Hierdie ding is besig om haar te vernietig.”
Seun gestraf ná hy sy ma verkrag
Tydens die hofverrigtinge het die 52-jarige ma getuig dat sy vir haar lewe gevrees het, aangesien haar 30-jarige seun gewelddadig is.
Foto’s: Mense kom vrylik oor Swaziland se grens na SA
“Dit is absoluut afgryslik. Daar is net geen beheer nie.”
Onderwysdepartement sê daar was ʼn goeie Afrikaanse tabel
Die Gautengse onderwysdepartement sê ʼn korrek vertaalde Afrikaanse weergawe van die periodieke tabel is wel aan hoërskole vir die tegniesewetenskapvraestelle, wat in Junie afgelê is, verskaf.
Drie mans in motor doodgeskiet
Verdagtes het in ʼn onbekende motor verby die mans gery en op hulle losgebrand.
Sassa sleep CPS-werknemers hof toe oor ‘inmenging’
Susan Shabangu, minister van maatskaplike ontwikkeling, het Donderdag gesê haar departement doen regstappe teen Cash Paymaster Services- (CPS) werknemers wat inmeng met die migrasie van begunstigdes van die ou CPS-kaart na die nuwe stelsel.
Twee gesoek ná tasse met geld by lughawe verdwyn
“Twee onbekende mans het hom genader en hulself as polisiebeamptes voorgedoen.”
Woord: crèche
Hoe hou die stalgeboorte met die hedendaagse woord “crèche” verband? Taaltoffie stel ondersoek in.
6-jarige gehospitaliseer ná onnie hom glo aanrand
Die Oos-Kaapse departement van onderwys het ʼn ondersoek van stapel gestuur ná ʼn 6-jarige seun van dié provinsie glo so erg deur ʼn onderwyseres aangerand is dat hy in die hospitaal beland het.