The Citizen het Donderdag berig Stefan de Villiers (34), uitvoerende hoof in die private kantoor van die burgemeester, is in dié pos aangestel ondanks die feit dat hy net matriek en ʼn kwalifikasie as persoonlike fiksheidsinstrukteur het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marietha Aucamp"
Bevindings oor Aucamp-aanstelling bekendgemaak
Die bevindings oor die ondersoek na die aanstelling van Marietha Aucamp, die Stad Tshwane se voormalige hoof van personeel wat daarvan beskuldig is dat sy oor haar kwalifikasies gelieg het, is Donderdag bekendgemaak.
Nóg ʼn klag teen Aucamp
Nog ʼn politieke party gaan ʼn klag teen Marietha Aucamp, die Tshwane-metro se personeelhoof wat verlede Donderdagaand te midde van ʼn mediastorm bedank het, aanhangig maak.