Altesame 17 nuwelinge, nog geen kaptein nie, vyf spelers wat oorsee speel en 19 bruin spelers.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 Mei 2018
Stormers se dissipline eenvoudig onaanvaarbaar
ʼn Derde opeenvolgende neerlaag vir die Stormers, met swak dissipline wat hulle ʼn rooikaart en twee geelkaarte gekos het, was die kenmerke van ʼn baie middelmatige wedstryd op Nuweland waar die Lions hulle voorsprong op die punteleer behou het.
Supersport: omkeertellings in drie wedstryde
In drie gevalle was die rustydvoorloper die verloorspan in die jongse weekronde van die Supersportreeks, met sterk terugvegpogings wat vir ʼn opflikkering in die reeks gesorg het.
[Foto’s] Land se mooistes in Pta vir Mej. SA-diamantjubileum
“Nagenoeg 40 voormalige titelhouers van Mej. Suid-Afrika gaan die geleentheid bywoon, insluitend die huidige Mej. Heelal, Demi-Leigh Nel-Peters.”
Superrugby: Bulls stel weer teleur, dié keer teen 14 man
Miskien was hulle nie heeltemal so vrot soos verlede naweek se neerlaag teen die Jaguares in Argentinië nie, maar die Bulls het Saterdag met nog ʼn onaanvaarbare lustelose vertoning die Brumbies laat baasspeel.
Twee skole in Limpopo aan die brand gesteek
Twee skole is Vrydag in Limpopo te midde van gewelddadige betogings aan die brand gesteek.
Man buite winkel doodgeslaan
“Die oorledene het ʼn ander man op die grond vasgedruk en met hom gestoei, toe die ander man se meisie tussenbeide getree en hom glo met ʼn besemstok oor die kop geslaan het.”
Afrikaanse musikant vir besonderse bydrae vereer
“Hy het as begaafde musikant, komponis en veral as Christenmens ʼn groot indruk op mense gelaat,”
Bejaarde vrou in huis op plaaswerf doodgeskiet
ʼn 83-jarige is Vrydagaand in haar huis doodgeskiet.
Dubbele tragedie tref hoërskool
“Die koshuismoeder het na die tienermeisies gesoek, want hulle was veronderstel om vandag netbal te speel.”
Vrou sterf in Sasolburg-botsing
“Die vrou is op die grond buite haar voertuig in die veld aangetref.”
Man deur hond aangeval
ʼn 68-jarige man het ernstige beserings opgedoen toe hy Vrydagmiddag by ʼn huis deur ʼn hond aangeval is.
Pretoria-burgemeester gekaap
Solly Msimanga, die uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metro, is Saterdag in die vroeë oggendure in Midrand gekaap.
Nóg ʼn klag teen Aucamp
Nog ʼn politieke party gaan ʼn klag teen Marietha Aucamp, die Tshwane-metro se personeelhoof wat verlede Donderdagaand te midde van ʼn mediastorm bedank het, aanhangig maak.
Windskermklipgooier kry 10 jaar tronkstraf
“Die bestuurder het besef sy windskerm is stukkend gegooi en het dadelik sy voertuig tot stilstand gebring. Die slagoffer en van sy passasiers het die verdagte sien weghardloop en hom agternagesit.”
Superrugby: Die Sharks hap mos gans te min
Die Engelse rugbyafrigter, Eddie Jones, het Vrydagaand seker sy lippe afgelek toe die Jaguares die Sharks met 29-13 in hul Superrugbywedstryd in Buenos Aires geklop het.
Jugomaro-katte: Polisie veroordeel ‘onwettige stropery’
“Daar het skuim uit sy bek gekom. Hy het soveel pyn gehad dat hy die groot staalhek gebyt het dat dit buig.”
Gedagte vir die dag: Gewer, Bewaarder
“Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, die Naam wat U my gegee het … ” (Johannes 17:11)