“Sonder dat ek geweet het, het my sussie in die saal langs my haar stryd teen die virus verloor.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sasolburg"
Foto’s: Trokke brand in Vrystaat
Die bestuurders van die vragmotors het die veld ingehardloop en die vragmotors is aan die brand gesteek.
Bejaarde egpaar aangeval, van duisende rande beroof
Die aanvaller is glo een van hul werknemers en hy het met derduisende rande op die vlug geslaan.
Vier sterf in fratsongeluk in Sasolburg
Vier persone is Vrydagmiddag in ‘n fratsongeluk in Vaalpark oorlede.
Voormalige bankamptenaar gevonnis oor duisende rande se bedrog
Die bankbestuurder het destyds klagte aanhangig gemaak oor ongemagtigde onttrekkings uit kliënte se bankrekeninge.
Afgetrede verpleegster ernstig beseer in ongeluk
Paramedici is na die toneel ontbied waar omstanders haar reeds halfpad uit die motorwrak getrek het.
2 in hof ná Sasolburg-sakeroof
Een van die verdagtes is gedurende die voorval by ‘n supermark doodgeskiet.
Oudbankwerker in hof vir meer as 6 000 aanklagte
“Die ondersoek het bevind Mohlatsi het oënskynlik 10 niksvermoedende kliënte se bankkaarte gekloon om transaksies te doen.”
‘Plaasaanvallers’ doen hulle voor as polisiebeamptes
Die man was in die plaashuis doenig toe ’n werknemer bel en sê daar wag polisiebeamptes by die plaashek wat daarop aandring om hom te sien.
Tweede ‘plaasaanvaller’ nog soek ná ongeluk
Een van die verdagtes het in die voorval omgekom terwyl die ander een van die ongelukstoneel gevlug het.
‘Plaasaanvaller’ verongeluk in gesteelde bakkie
ʼn Vermeende plaasaanvaller het Maandagoggend kort ná hy en nog makkers ʼn bejaarde boer aangeval het, in die boer se bakkie verongeluk.
Drie dood in Sasolburg-botsing
Drie persone, insluitend ʼn jong seun, is Sondagmiddag dood in ʼn kop-teen-kop-botsing op die R59 naby Sasolburg.
Winkeleienaar, rower dood ná rooftog
Met hul aankoms op die toneel is die liggame van twee mans op die vloer van die winkel aangetref.
Man deur weerlig doodgeslaan in Vrystaat
“Sy kollegas het hom by die kamer ingetrek en die nooddienste gebel.”
Drie dood, drie beseer toe trok, voertuie bots
Toe paramedici by die toneel opdaag, het hulle ʼn vragmotor aan die kant van die pad aangetref. ʼn Ligte voertuig was onder die wa van die vragmotor vasgekeer en beide voertuie was aan die brand.
‘Bid vir ons’, vra ma ná seun se skietdood
“Ek het nadat dit gebeur het oor en oor vir Here gevra hoekom? Hoekom het Hy dit toegelaat? En ek het die antwoord gekry: Omdat hy vir Hansie nodig gehad het.”
Seun (26) in ouerhuis doodgeskiet
Die aanvallers het volgens die polisie ʼn skoot in die rigting van die honde afgevuur en die vrou se seun het wakker geword en gaan ondersoek instel.
Skoolhoof maak plan met duur matriekafskeid
“Ons was ongemaklik met die idee dat die meeste leerders in vorige jare nie die matriekafskeid kon bywoon nie aangesien hul ouers nie werk het of ’n rok of luukse motor kan bekostig nie.”
‘Transitorowers’ met beskadigde kontant in voertuig betrap
Vier verdagtes in ’n transitorooftog is betrap toe hulle nie ’n verduideliking kon gee waarom daar geld in hul voertuig weggesteek is nie.
Mosie van wantroue teen Sasolburg-burgemeester
Opposisiepartye in die Metsimaholo-munisipaliteit (Sasolburg) in die Vrystaat het ʼn mosie van wantroue ingedien teen burgemeester Lindiwe Shongwe.