Die vermoorde Annie Liebenberg (62) se dogter het ná afloop van die vonnisoplegging gesê geregtigheid het geskied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sasolburg-dubbelmoord"
‘Verdoemende bewyse’ teen Sasolburg-moordverdagte
Die staat voer aan Stanley Lingena het probeer om van die oorledenes se persoonlike items in ʼn puttoilet te versteek om sy betrokkenheid te verbloem.
Moordverdagte ‘speel vinnig en los’ met die waarheid
Die hoofverdagte in die moord op Annie Liebenberg en Michael Zantow verander gedurig sy deuntjie, het die hof vandag gehoor.
Verdagte sê hy is aangerand ‘om skuld te beken’
Stanley Lingena (38) en sy medebeskuldigde het Maandag weer in die rondgaande hof op Parys verskyn vir die moord op Annie Liebenberg (62) en haar lewensmaat, Michael Zantow (64), in Sasolburg.
Verdediging bevraagteken polisie se getuienis
Die beskuldigdes het in die hof beweer dat ao. Freddie Nel, ʼn getuie, hulle aangerand het.
Nuwe wending in Sasolburg-moordsaak
Die verdediging het ook tydens kruisondervraging geïnsinueer dat die polisie se informant moontlik by die moorde betrokke kon wees, wat volgens Van der Linde onwaar is.
Beskuldigdes se DNS onder naels gevind
’n Sleutelgetuie wat veronderstel was om tydens die verhoor te getuig, is intussen Mosambiek toe en die polisie spook al maande lank om hom op te spoor.
Twee bely glo moorde aan medegevangene
“Nie een van die mans het enigsins berou oor die moorde getoon nie. Dit was vir my duidelik die moorde was vooraf beplan.”
Gru-vonds toe broer oor muur klim
Die dokter wat die nadoodse ondersoeke op Michael Zantow en sy lewensmaat, Annie Liebenberg, gedoen het, het ook Vrydag beskryf hoe die paartjie vermoor is.
Tuinier maak glo al lank moeilikheid, hoor hof
Verskeie getuies het vandeesweek getuig dat die tuinier en beskuldigde, Stanley Lingena, gereeld by Zantow geld geleen en moontlik by die paartjie gesteel het.
Hof hoor oor dogter se ‘week van hel’
“Soos wat ek die erf ingestap het, was hulle besig om my pa se liggaam in ʼn lyksak uit te dra.”
Moordverdagte spog glo met slagoffer se motor
Volgens die staat se getuie het die verdagte gesê hy het die lotto gewen en vir homself die motor gekoop.
Twee ontken skuld in Sasolburg-dubbelmoord
Die staat voer aan die beskuldigdes het met ʼn gemene doel opgetree toe die aanslag op Annie Liebenberg en Michael Zantow beplan is.
Moordverhoor lê soos ʼn berg voor familie
Die verhoor vir die moord op Annie Liebenberg (62) en haar lewensmaat, Michael Zantow (64), begin Maandag in die rondgaande hof in Parys.
Sasolburg-paartjie grusaam vermoor
Die paartjie is op verskillende dae en in verskillende huise gevind, albei grusaam vermoor.