Suid-Afrikaners het onder meer ’n nuwe minister van sport, toerisme, vervoer én samewerkende regering en tradisionele sake.
Lees meerAlles vir Maandag 6 Maart 2023
Ramokgopa is minister van elektrisiteit
“Die minister in die presidensie vir elektrisiteit sal in die amp bly solank as wat dit nodig is om die elektrisiteitskrisis op te los.”
Kabinetskommeling: Kyk hier na aankondiging
Die kabinetskommeling kom ná weke lange bespiegeling oor watter skuiwe die president gaan aankondig.
R120 m om hospitale 11 maande lank van krag te voorsien
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid het in die eerste 47 dae van 2023 meer aan brandstof vir kragopwekkers bestee as in April, Mei én Junie verlede jaar.
Polisie glo traag om op betogings te reageer
Die VF Plus in Noordwes sê dié provinsie se polisie was nié voorbereid op Maandag se beplande staking van die vakbond Nehawu nie.
Herstelwerk aan parlementskompleks op dreef
Die nuutaangestelde projekbestuurder wat oor die projek sal toesig hou, is Maandag bekendgestel.
EFF gryp glo poligraaftoerusting in Tshwane
ActionSA sê die EFF se optrede bewys dat die party die waarheid wil verdoesel oor wie almal vir Tshwane se nuwe burgemeester gestem het.
Stakers ontwrig gesondheidsdienste op talle plekke
Die staking volg ondanks ʼn dringende interdik wat die departement Saterdag teen dié protesaksie bekom het.
Verdagte sê hy is aangerand ‘om skuld te beken’
Stanley Lingena (38) en sy medebeskuldigde het Maandag weer in die rondgaande hof op Parys verskyn vir die moord op Annie Liebenberg (62) en haar lewensmaat, Michael Zantow (64), in Sasolburg.
Kabinetskommeling moet ‘SA eerste stel’
Die IVP sê die kabinetskommeling kan nie tweede viool speel vir mededingende en interne ANC-prioriteite nie.
Aiden is die nuwe mik-en-moker-kaptein
Aiden Markram is as Suid-Afrika se nuwe T20-krieketkaptein aangewys nadat Krieket Suid-Afrika vroeër bevestig het dat Temba Bavuma nie meer die leisels in dié formaat sal vasvat nie.
ToekomsVenster: Is Jesus nog eerste hier?
Die vraag vandag is; wat is die kerk sonder Jesus?
Geliefde Babalela-skrywer sterf
“Babalela se mamma is oorlede.”
Drie vas ná vrou se moord op Wes-Kaapse plaas
Een van die verdagtes wat reeds aangekeer is, is glo ʼn voormalige plaaswerker.
Tshwane hof toe gesleep oor water
Inwoners van die geraakte gebiede moes dae lank sonder drinkwater klaarkom nadat die metro versuim het om water af te lewer.
George Ezra op pad SA toe
Agt jaar ná sy eerste kuier in Suid-Afrika, sal George Ezra in Julie vanjaar weer in Kaapstad en dan later in Pretoria te siene wees.
‘Tom and Jerry’ het al kunsmatige intelligensie voorspel
“Wow!! Fred Quimby se span het dit al ʼn halfeeu gelede reg voorspel!”
AfriForum Teater vier tweede verjaarsdag
“Dit is vir ons heerlik om te sien hoe die teater al hoe meer bekendheid verwerf en dat al hoe meer mense vertroud raak met die teater en vertonings hier bywoon.”
Vrou se plek gʼn net in huis – Ramaphosa
Die president sê daar word, selfs wanneer hulle werk, dikwels van vroue verwag om die huiswerk en kinderversorging te behartig – wat dit selfs moeiliker maak om werk te vind, ʼn ordentlike salaris te verdien, bevordering te kry of ʼn onderneming op die been te bring.
Nuwe bergpiek vir Toblerone se bekende verpakking
Sowat sewe miljard Toblerone-sjokoladestafies word jaarliks in Switserland gemaak, waarvan 97% na 120 ander lande uitgevoer word.