ʼn Woedende Nehawu sê nou die ink op die ooreenkoms was skaars droog toe die departemente “uit hul pad gegaan het om die skikkingsooreenkoms te verontagsaam en te minag”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gesondheid-staking"
Nóg sterf terwyl gesondheidswerkers staak
Die arbeidshof in Johannesburg het intussen ’n interdik toegestaan wat die staking verbied.
Hulp van militêre dokters ingeroep tydens staking
Die weermag ondersteun nou die departement van gesondheid terwyl die vakbond Nehawu sy staking voortsit.
Nehawu gaan staking teen ‘arrogante’ regering verskerp
“Die regering gaan voort om vir ons die middelvinger te wys en ʼn hoë vlak van arrogansie te toon deur die werkers se lot heeltemal te verontagsaam en daarom duur die staking voort totdat die regering aan ons eise voldoen.”
Stakende Nehawu-lede gewaarsku; kommer oor toerusting
“Die staking het ons gedwing om waaksaam te wees en ekstra maatreëls te tref om enige dade van sabotasie in al ons fasiliteite teë te werk. Ons doen ons bes om enige tragiese gebeurtenis wat mag voorkom te vermy.”
Vier pasiënte sterf glo weens staking
Regstappe dreig nou teen stakende gesondheidswerkers en hulle sal ook nie vandeesmaand betaling ontvang nie.
Nóg ’n interdik om stakers te stuit
Die departement sê Nehawu het hom ná die afgelope paar dae se gebeure met geen ander keuse gelaat as om weer die hof te nader nie.
Vrees vir pasiënte se lewe midde staking
By ’n Bloemfonteinse hospitaal spook ’n handjievol verpleegsters om kritieke pasiënte aan die lewe te hou terwyl stakers voortgaan om te intimideer.
Polisie glo traag om op betogings te reageer
Die VF Plus in Noordwes sê dié provinsie se polisie was nié voorbereid op Maandag se beplande staking van die vakbond Nehawu nie.
Stakers ontwrig gesondheidsdienste op talle plekke
Die staking volg ondanks ʼn dringende interdik wat die departement Saterdag teen dié protesaksie bekom het.