Die Pumas het die wedstryd, wat hulle met 34-27 gewen het, so byna uit hul hande laat glip.
Lees meerAlles vir Vrydag 17 Maart 2023
‘Ons het ons lesse geleer in 2021’ – NatJoints
Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê hy is hierdie keer meer voorbereid.
Wes-Kaap kry interdik voor nasionale stilstand
Dié interdik verbied enige onwettige betogings, aanhitsing tot geweld, intimidasie en die beskadiging van eiendom eerskomende Maandag in die Wes-Kaap.
‘Geen werk, geen betaling’, hoor Nehawu
ʼn Woedende Nehawu sê nou die ink op die ooreenkoms was skaars droog toe die departemente “uit hul pad gegaan het om die skikkingsooreenkoms te verontagsaam en te minag”.
Covid binnekort soos griep – WGO
Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê die wêreld is nou in ʼn baie beter posisie as te eniger tyd tydens die Covid-19-pandemie.
Leer meer oor joernalistiek met splinternuwe Skryfnet-kursus!
Stel jy belang om joernalistiek te studeer of wil jy graag vir jou plaaslike koerant of nuusplatform skryf? Dan is dit jou gelukkige dag! Die Afrikaanse skryfskool Skryfnet spog eersdaags met ʼn splinternuwe kursus wat spesifiek vir hierdie doel geskep is.
Ligte meer aan as af dié naweek
Dit is die derde sarsie goeie nuus vanaf die sukkelende Eskom oor die afgelope paar dae.
Nuwe kletsbot ‘al meer mens’
Staan opsy, ChatGPT, want daar is nuwe kunsmatige intelligensie (KI)-kletsbot op die tegnologiefront.
Gedig: enige ondernemer wat sy sout werd is, weet
“As ons huil by die graf, huil ons oor tyd,” skryf Louis Philip Muller in sy gedig.
ToekomsVenster: Verbly jou in die hoop
Die Bybel sê wees bly want daar is hoop, ongeag jou omstandighede en die uitdagings waarmee jy vandag gekonfronteer word.
Die Biebers sing psalms en die Malemas sê hulle is Jesus
In hierdie video stel Malema nie net die standpunt dat hý verantwoordelik is vir die sukses van homself en sy party nie, maar dat hyself Jesus is. Ek weet baie ander Christene lees hier en ek is seker hierdie absolute nonsens wat Malema praat, maak jou ook warm en kriewelrig.
Honde help nou monument beveilig
Die honde en fietse gaan ingespan word om die terrein te patrolleer en sodoende gaste veiliger te laat voel.
Wiele gaan rol by Killarney
Toyota het ʼn magdom renmotors wat dié naweek in Kaapstad gaan jaag. Maroela Media se eie Brendon Staniforth is ook weer in aksie.
Mans vas vir biokinetikus se ontvoering
Van Riana Pretorius is daar egter steeds geen spoor nie.
Tyd is min vir ‘Stadsboer’-inskrywings
Die komende Jong Stadsboer Veldskool, vanaf 26 Maart tot 1 April in die hartjie van die Waterberge, se afsnydatum is enkele dae weg. Die program het ten doel om die jeug blootstelling te gee aan boerdery- en wildsplaasaktiwiteite, om die aktiwiteite te bestuur asof dit hul eie grond is.
Nog goeie nuus vir Eskom
Vir die eerste keer sedert Mei verlede jaar is daar dalk lig aan die einde van die voortslepende beurtkragtonnel.
Bulle wil Loftus weer ʼn vesting maak
Edgar Marutlulle het ʼn rits veranderinge aan die span aangebring wat harde bene teen die Laevelders gekou het.
Resensie: Kry insig oor VSA-presidentsvroue agter geslote deure
Dit klink dalk doodgewoon, maar jy sal gou vir die vroue se sjarme val.
Nuwe musiek, uitkyk vir ADAM-mansgroep
“Ons is op ’n plek waar daar nie struwelinge in die groep is nie. ADAM is op ’n baie goeie plek.”
‘Wonderwerk’ ná bakkie oor peuter ry
“Ek het oor ons kind gery!” het Wayne Erasmus gegil terwyl hy met sy kind in sy arms na sy vrou gehardloop het.