Gautengse skole moes inderhaas Vrydag met toetsreekse begin nadat die provinsiale departement van onderwys skielik die datum vir inhandiging van puntestate met twee weke vervroeg het.
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Maart 2023
Curriebeker-reeks: Soet vir Vrystaat, suur vir Griekwas
Dít is Vrydag in Kimberley onderstreep toe Vrystaat vanjaar se reeks ideaal begin het.
Valke slaan toe op onwettige skole
Die skole is gesluit, personeellede (almal van buitelandse herkoms) in hegtenis geneem en leerders huis toe gestuur.
Vonnis ‘krap wonde oop’ vir Dendron-egpaar
Mabena Moloko (21) is ingevolge ʼn pleitooreenkoms met die staat gevonnis vir sy aandeel in die aanval op Chris en Leonise Joubert op hul plaas naby Dendron, Limpopo.
EFF-staking gaan KZN-onluste ‘klein laat lyk’, sê Malema
Die EFF het reeds alle klein ondernemings en fabrieke gewaarsku om op dié dag te sluit, anders loop hulle die risiko om geplunder te word.
ToekomsVenster: ‘Ek stuur julle’
In so ʼn wêreld word Christene geroep om sout en lig te wees.
Goeie nuus (dalk) oor beurtkrag
Eskom het Vrydag aangekondig dat hy verskeie opwekkingseenhede in die afgelope 24 uur weer in diens gestel het.
Makwarela bedank
Sekere prosesse sal nou gevolg word vir die aanstelling van ʼn geskikte kandidaat wat die leisels as Tshwane se burgemeester sal oorneem.
Gedig: Die kameelperd
Lees hier AG Visser se gedig, “Die kameelperd”.
Gestremde tiener het nie remme nie
“Ek voel baie bevoorreg om by hierdie sport betrokke te wees en wil ander mense met soortgelyke gestremdhede aanmoedig om nooit hul drome prys te gee nie.”
Tshwane-burgemeester se sertifikaat glo vervals
Die Pretoriase hooggeregshof sê nou daar is nóóit ’n sertifikaat uitgereik wat verklaar dat die nuut aangestelde burgemeester van Tshwane gerehabiliteer is nie.
Video: Snotkop wil inspireer met sy dokkie-fliek
“Ek wil vir mense wys dat as ek, Francois Henning, die swartskaap wat almal gedink het dit nêrens in die lewe gaan maak nie, dit kon doen, kan enigiemand dit doen.”
Graan SA: Behendige boere gaan uitblink
Tegnologie sal dit ook moontlik maak om in die nabye toekoms genetiese onderskeid te kan bepaal in gewasse soos sojabone en gars.
Erasmus kan ʼn groot slag met Owens slaan
“Só ʼn aanstelling sal as’t ware ʼn saadjie by ander skeidsregters plant: Hierdie span wil positief met wedstrydbeamptes saamwerk.”
Beste effektetrusts in die land: Publieke- vs. privaat-ekwiteite
Die Raging Bull-toekenningsgeleentheid gee jaarliks erkenning aan die toppresterende effektetrusts en fondsbestuurders in die land.
Nuusleser Daniëlla nou ma van twee
“Dit is ’n unieke uitdaging, want jy het twee baie verskillende mensies om na om te sien.”
Vermoorde kontrakteurs vir kabeldiewe aangesien
Die kontrakteurs het aan die inwoners probeer oordra dat hulle deur die munisipaliteit aangestel is om herstelwerk te doen, maar die gemeenskap wou nie luister nie.
Joburg tot Kaapstad met nét een tenk!
Teen ʼn konstante 100 km/h is die 1 431 km afgelê en slegs 73,82 liter diesel is gebruik.
Propvol program wag op kykNET Buite Ekspo-besoekers
Vier gelukkige Maroela Media-lesers staan ʼn kans om elk twee dagbesoekerkaartjies na dié ekspo te wen. Skryf nou in!
Agoa in gedrang weens ‘diplomatieke dwaasheid’
Die enkele grootste multilaterale handelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en die VSA word nou ook bedreig deur Suid-Afrika se voortdurende afskeep van diplomatieke verhoudinge met die VSA.