“Só ʼn aanstelling sal as’t ware ʼn saadjie by ander skeidsregters plant: Hierdie span wil positief met wedstrydbeamptes saamwerk.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nigel Owens"
Fluit-fluit, Owens se skeidsregterstorie dalk amper uit?
Die gewilde Walliese skeidsregter het ’n stel spesiaal vervaardigde fluitjies ontvang om sy 100ste toets mee te gedenk. Maar met Wêreldrugby wat jonger skeidsregters vir die volgende Wêreldbeker-toernooi soek, kan dit ook sy laaste wees.
Heftige ‘skrumstryd’ bars in Wallis los
`n Heftige “skrumstryd” is in Wallis aan’t onwikkel nadat die nasionale voorspelerafrigter, Robin McBryde, kommentators op die TV-kanaal S4C se Clwb Rygbi gekapittel het oor hul kritiek op skrums.
`n Groot Boksege is ononderhandelbaar
Watter planne broei in Heyneke Meyer se kop vir Saterdag se belangrike toets teen Australië in die Rugby Kampioenskapsreeks?
‘Asseblief, Mr Ref, check die skrums!’
Peter de Villiers, die Bokke se skrumafrigter, het `n pleidooi oor hierdie aspek van die spel tot al die blasers gerig. Intussen het François Louw `n operasie vir sy nekprobleem ondergaan.
Wallieser voer die toon aan op Ellispark
Die Wallieser Nigel Owens is in beheer van Saterdag se toets op Ellispark.Die Wallieser Nigel Owens is in beheer van Saterdag se toets op Ellispark.
Die Walliesers is bekend vir hul pragtige mansangstemme. Dink maar aan die Walliese mannekore en die nimlike Tom Jones. Mense met talent en dinamiese stemme.