’n Studie oor die invloed van dieseldampe op die reuk van blomme wat deur heuningbye besoek word, het gewys dat dié gasse, wat van motors, vragmotors en kragstasies afkomstig is, die reuk van plante só verander dat dit bye op ’n dwaalspoor laat.
Lees meerAlles vir Donderdag 3 Oktober 2013
Vragskip-matroos stabiel na hartaanval
ʼn Jong vragskipmatroos wat ’n hartaanval gehad en deur die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) na Oos-Londen gebring is vir mediese hulp, is in ’n stabiele toestand in die St. Dominic Hospitaal in dié stad.
Nog ’n boot strand in Italië
In nog ’n bootramp aan die Italiaanse kus, die keer naby die eiland van Lampedusa, is minstens 94 mense dood terwyl nóg 200 vermis word.
Video: Jansen verduidelik Afrikaans-uitlatings
‘n Storm het losgebars om die kop van dr. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat.
Verskerping van SEB bring groter benadeling – Solidariteit
Die eersdaagse verskerping van die Wet op Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging en die gepaardgaande SEB-kodes sal Suid-Afrikaners in die algemeen benadeel.
JHB-brand laat honderde dakloos
Meer as 100 plakkershuise het Donderdagmiddag tot op die grond afgebrand by die Jumpers informele nedersetting oos van Johannesburg.
Video: Waterkrisis in Rustenburg
Duisende inwoners van Rustenburg moet al langer as twee weke sonder water klaarkom.
Madiba-fliek kry internasionale toekenning
Die fliek oor voormalige president Nelson Mandela se lewe het ʼn toekenning by die Aspen-filmfees ontvang.
Video: Joost Woensdag in hof oor boekstryd
Joost van der Westhuizen het self sy lewe aan die groot klok gehang, en praat gereeld met die media oor sy lewe.
AfriForum stuur 10 000 e-posse aan polisieminister oor plaasmoorde
AfriForum het deur middel van die webblad www.hoelanknog.co.za reeds meer as 10 000 e-posse van die publiek vir die minister van polisie, Nathi Mthethwa, gestuur waarin die prioritisering van plaasmoorde gevra word.
Wallieser voer die toon aan op Ellispark
Die Wallieser Nigel Owens is in beheer van Saterdag se toets op Ellispark.Die Wallieser Nigel Owens is in beheer van Saterdag se toets op Ellispark.
Die Walliesers is bekend vir hul pragtige mansangstemme. Dink maar aan die Walliese mannekore en die nimlike Tom Jones. Mense met talent en dinamiese stemme.
Foto: Man sterf in ondergrondse petroltenk
ʼn Man wat herstelwerk aan ʼn groot ondergrondse petroltenk by ʼn vulstasie in Boksburg aan die Oos-Rand gedoen het, is Donderdag dood nadat hy in die tenk vol petrol geval het.
Video: Reuse perdebye maai tientalle in China af
Meer as 40 mense is dood sedert reuse perdebye die noorde van China begin teister het. Sowat 1 600 mense is in die aanvalle beseer, en meer as 200 sterk nog in die hospitaal aan.
Nuwe weergawe van mediaverklaring oor Jansen-lesing nou op webwerf
‘n Nuwe mediaverklaring van die Percy Baneshik-gedenklesing wat prof. Jonathan Jansen, Kovsierektor, onlangs gelewer het, is op die universiteit se webwerf geplaas.
Pretoria se naamstryd nou snelwegnuus
Die stryd ter behoud van Pretoria se naam word nou ook langs Pretoria se snelweë gevoer, nadat AfriForum advertensies op buitelug-advertensieborde langs die N1 laat plaas het.
Jordaan-ongeluk: Albei slagoffers in hoësorg
Dewald Jordaan en Natashka van der Walt, wat gister in ʼn ernstige trompopbotsing in Pretoria betrokke was, is albei stabiel en in afsonderlike hospitale se intensiewesorg-eenheid.
“Marikana lê polisie lam” sê AfriForum
AfriForum het Donderdag ʼn formele versoek aan die nasionale polisiekommissaris, Generaal Riah Phiyega, gerig om ʼn plan van aksie op te stel wat duidelik stipuleer hoe die SAPD gemeenskappe en staatsbates se veiligheid teen stakers gaan verseker.
Desember-liefde- Amoré
Hoewel Amoré se eerste album, Kamermuur, verlede jaar uitgereik is, het sy nog nie eintlik veel sukses behaal buite die Wes-Kaap waar sy vandaan kom…
Val vir my- Zurilda
Die Afrikaanse musiekbedryf is deesdae vol kunstenaars wat die potensiaal het om baie gewild te word, maar nie die erkenning of die geleenthede kry wat…
4 Keeps- Stephan Visagie
Die afgelope tyd is daar ‘n hele klompie kunstenaars wat gewild geword het op gemeenskapsdradiostasies, maar wat nie regtig so bekend is in gebiede wat…