’n Branderplankryer het vergeefs probeer om tot by die man te kom voordat hy onder die water verdwyn het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nasionale Seereddingsinstituut"
Swemmer vermis in see aan Noordkus
Die man is laas gesien toe hy onder die water verdwyn het.
Só gesels Afrika se suidelikste brandweerhoof
Hy’s nie net die brandweerhoof van die Overberg nie, hy’s ook die bevelvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se suidelikste stasie in Afrika, die een op Struisbaai. Te midde van sy besige program het Reinhardt Geldenhuys tyd ingeruim om met Maroela Media te praat in die NSRI se Stasie 30 op Struisbaai.
Foto’s: Walviskalf gered na hy in toue verstrengel raak
‘n Walviskalf wat in toue verstrengel geraak het, is naby St. James-baai aan die Valsbaaise kus in Kaapstad gered.
Vragskip-matroos stabiel na hartaanval
ʼn Jong vragskipmatroos wat ’n hartaanval gehad en deur die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) na Oos-Londen gebring is vir mediese hulp, is in ’n stabiele toestand in die St. Dominic Hospitaal in dié stad.
Vermiste 22-jarige dood aangetref
Die liggaam van ʼn 22-jarige man van St Lucia in KwaZulu-Natal is Dinsdag gevind nadat hy Maandagmiddag vermis geraak het toe hy gaan swem het.