Die kragvoorsiener het nie ʼn algemene reg om elektrisiteitsvoorsiening aan betalende klante in wanbetalende munisipaliteite te beëindig nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 16 Oktober 2020
Geen hoop op herstel vir Emfuleni-munisipaliteit
“Die situasie verg ʼn nuwe benadering om jare se ondoeltreffendheid by die munisipaliteit ongedaan te maak.”
DA-vrou het vertroulike inligting laat uitlek
“Die uitlek van vertroulike DA-inligting en politieke strategie aan die EFF was die oorsaak van groot onstabiliteit in die koukus, regering en Stad Tshwane.”
Bosasa-tenderbedrogsaak uitgestel
Kontrakte is toegeken vir die verskaffing van spyseniering en opleidingsdienste, installasie van kringtelevisiekameras, grensdrade en die verskaffing van televisie- en moniteringstelsels.
Vyf aangekeer oor Normandien-plaasmoorde
Vyf persone word tans ondervra in verband met die moord op die bekende egpaar Glen en Vida Rafferty op hul plaas in die omgewing van Normandien naby Newcastle in KwaZulu-Natal.
ToekomsVenster: Ken ek en jy ons plek?
Mag die Here ons help.
Foto’s: Een dood, twee beseer toe voertuie bots
Verskeie motors het Vrydag op die N1 tussen 14de Laan en Beyers Nauderylaan in Weltevredenpark in Roodepoort, Gauteng gebots.
Senekal: Bloed van drie mans in Horner se bakkie gekry
Brendin Horner (21) het volgens die nadoodse ondersoek steekwonde aan sy kop, skouer, arm asook aan sy hande gehad.
Senekal: AfriForum woedend oor elke gestorwe boer
Socks Masoka, uitvoerende hoof van die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa), het by AfriForum se byeenkoms gesê hy haal sy hoed af vir elke mens wat vandag hier is.
Foto’s: Lê jou eie eetbare tuin aan
Hierdie pragtige voorbeeld van ʼn eetbare tuin gaan jou twee keer laat dink om al jou groente net weer in ʼn ry aan te plant.
Cele oor Senekal: ‘Dis nie ʼn piekniek’
Cele sê een mens is tot dusver vir die onwettige besit van ʼn vuurwapen in hegtenis geneem en dat die polisie intussen ook nog inhegtenisnemings verwag in verband met verlede week se oproer.
Man vas ná bejaarde se mesdood
’n Mes en bloedbesmeerde klere is in die verdagte se besit gevind.
Lesersbrief: Afrikaner-afgrond?
Ons is gereduseer tot tweedeklasburgers in ’n Derde Wêreldland wie se kultuur, taal en bestaan daagliks bedreig word. Wat staan ons nou te doen?
Senekal: Beskuldigdes vra borgtog
Sekwetje Mahlamba het volgens ʼn getuie gespog dat hy ʼn wit boer op ʼn plaas aangerand het.
Skool geruk deur matrikulant se dood
“Sy humorsin, vriendskap en sportmangees was besonders.”
Nuuskommentaar: Benoude katte maak benoude spronge
Benoude katte maak benoude spronge. ʼn Mens kan nie anders as om te wonder of hierdie spreekwoord nie dalk ook van toepassing op die regering se reaksie op die optogte in Senekal vandag is nie.
Ramaphosa se ekonomiese plan ‘naïef, utopies’
“Herstel kan nie gebaseer wees op ’n voortsetting van die ramptoestand, meer belasting, staatsbesteding en staatsinmenging nie.”
Wen: Afrikaans gaan ‘global’ in Sun City
Agt van Maroela Media se lesers het die kans om elkeen ’n kaartjie te wen om die aanlyn Afrikaans Gaan Global-konsert oor die naweek van 30 Oktober tuis te kyk
Klopjag op kapwinkel: Talle gesteelde, gekaapte voertuie gevind
Die polisie het Donderdag tydens ʼn multidissiplinêre operasie op ʼn kapwinkel digby Lenasia in Gauteng toegeslaan en op amper 30 gesteelde en gekaapte voertuie, asook die bakwerk van 11 voertuie beslag gelê.
Luister: Verskeidenheid van style, tale op Refentse se nuwe album
Die jongste liedjie op dié album, “Daai Deng”, se musiekvideo word vandag bekendgestel.