Die DA, die VF Plus én die EFF het weinig vertroue in Ramaphosa se ekonomiese herstelplan.
Alles vir Vrydag 16 Oktober 2020
Maak ʼn bejaarde se dag met ʼn lekkerny, briefie
Ons Tuis, ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die welstand van bejaardes in Suid-Afrika, het onlangs die Neem ʼn grootouer aan-veldtog van stapel gestuur.
Indië-breier soek AB terug op internasionale verhoog
“Dit sal goed wees vir die spel.”
Senekal: ‘Hierdie is ʼn teken van verset’
Die staatsaanklaer in die saak teen twee vermeende plaasmoordenaars wat na verwagting Vrydag in die landdroshof op Senekal verskyn, het die hof gevra dat sy naam nie bekend gemaak word nie.
Foto’s: Vreemdste maskers ooit
Daar is heelwat mense wat baie kreatief raak met hul, hoofsaaklik twyfelagtige, gesigbedekkings.
Boek: Bundel herdenk Jonker se bydrae tot digkuns
Die Ingrid Jonker: L’ Art Poétique-digkompetisie is ’n nuwe projek waarmee Minimal Press en die FAK publikasiegeleenthede vir opkomende digters skep.
Swemmer vermis in see aan Noordkus
Die man is laas gesien toe hy onder die water verdwyn het.
Tweede verdagte vas vir ‘diefstal’ van Covid-19-toelae
ʼn 75-jarige verdagte is in hegtenis geneem vir beweerde betrokkenheid by die diefstal van derduisende rande van die Covid-19-voordeel van die Werkloosheidversekeringsfonds (WVF).
Só lyk Ramaphosa se ekonomiese plan
Pres. Cyril Ramaphosa se ekonomiese herstelplan verteenwoordig ʼn groot skuif weg van die ANC se diepgesetelde konsep van ʼn ontwikkelingstaat en ʼn staatgesentreerde ekonomie na ʼn baie groter rol vir die private sektor.
Foto’s: Hordes mense sak op Senekal toe
Hordes mense van verskillende organisasies en groepe het Vrydagoggend op Senekal in die Vrystaat toegesak te midde van ʼn groot polisieteenwoordigheid.
Resep: Piesangbrood-poeding
ʼn Mengsel van sjokolade, vla en piesangbrood is waarvan drome gemaak word.
Vandag se sportnuus
White is opgewonde oor die rol wat Du Preez by die Bulls kan vertolk.
Hoe lyk Hollywood: John Cena trou; ‘Les Misérables’-liriekskrywer (95) sterf
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Twee seuns verdrink, een beseer in rivier
Hy het kort daarna besef dat sy maats in die moeilikheid is en huis toe gehardloop om hulp te kry.
16 vas vir onwettige mynbedrywighede
Daar is ook op toerusting ter waarde van miljoene rande beslag gelê.
Renault Duster-reeks verfris
Vir mediumgrootte gesinne wat af en toe ʼn bietjie reis, én daagliks in die dorp met die voertuig wil saamleef, kan ek nie aan ʼn voertuig dink wat beter waarde bied nie.
Ouers gebroke oor Downsindroom-kind se eensame dood in hospitaal
Rene se ouers het die hospitaal deurlopend gebel om terugvoer oor haar toestand te kry. Hulle is herhaaldelik verseker dat dit goed gaan met haar hoewel sy toe reeds weke gelede dood is.
Vakansie is ’n ouer se grootste werk
‘n Naweek in die Bosveld by my ouers is net moontlik met ‘n ou Venterwaentjie.
Kruispad se broodprojek: Waar bedien, bediening en samesyn ontmoet
Dit was ʼn aroma wat monde laat water en harte warm laat klop het.
Billboards: Post Malone, Billie Eilish maak skoonskip
Taylor Swift, Billie Eilish en Post Malone het die meeste benoemings ontvang.