Die jongste liedjie op dié album, “Daai Deng”, se musiekvideo word vandag bekendgestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Refentse Morake"
Foto’s: Jacaranda FM se e-konsert samel duisende in
“Goeie musiek en die ondersteuning van sake wat ons gemeenskap raak staan bo-aan Jacaranda FM se doenlys. Dit was ʼn voorreg om die twee te verenig om nie net te vermaak nie, maar ook ʼn helpende hand te kan gee waar dit die nodigste is.”
Digitale konsert help ‘Angels’ én sangers
Vyf uitmuntende sangers is deel van 2020 se opwindendste digitale konsert ter ondersteuning van Jacaranda FM se Good Morning Angels-projek.
Refentse gereed om Die Blou Hond aan die brand te sing
Lesers wat nog nie die kans gehad het om Refentse op die verhoog te sien nie kry op 14 November die geleentheid om een van Afrikaans se gunsteling-mansstemme in die Die Blou Hond in die Ooste van Pretoria te hoor sing.
‘Afrikaans het my na God gebring’
As ’n matrikulant van Hoërskool Middelburg is my boodskap dat Afrikaans onder my vel ingekruip het, want dit het my na God toe gebring. Mathews Phosa se woorde waarna ek elke dag in die Afrikaanse klas kyk, het volle betekenis in my lewe gekry.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 10 Julie 2017
Wie is vandeesweek in die no. 1-posisie?
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 3 Julie 2017
Wie is vandeesweek in die nommer 1-posisie?
Nuwe mylpaal vir gewilde Afrikaanse sanger
Afrikaanse sanger Refentse Morake se debuutalbum, My hart bly in ʼn taal, het in etlike maande platinumstatus bereik met meer as 30 000 CD’s wat reeds verkoop is.