“Die kommentaar was nie net aanstootlik nie, maar ook betreurenswaardig en kontrakbreuk.”
Lees meerAlles vir Vrydag 26 Junie 2020
Dié sportliggame mag weer oefen, wedstryde hervat
Dít nadat die minister vroeër vandeesweek ’n vergunning vir sokker gemaak het.
Vrou en werkers op plaas oorval
’n Plaaswerker is met ʼn kabel in die motorhuis vasgebind.
Restaurante dán oop vir aansit-etes
Meer inligting is nou bekend oor die heropening van restaurante en casino’s.
ToekomsVenster: Jesus pas sy skape op
Mag jy vandag ervaar hoe die Herder jou versorg en beskerm.
Fita SA verloor hofsaak oor sigarette
“Fita SA se argument dat sigarette noodsaaklik is omdat dit verslawend is, het geen meriete nie.”
Tiener gevonnis ná hy kind van museum se balkon slinger
Die kind is byna 11 maande later steeds in ’n rolstoel.
Covid-19-samevatting: Tweede onderwyser by skool toets positief
Die Stad Tshwane se busdiens is intussen opgeskort.
Koue, nat naweek hiér voorspel
Tot soveel as 50 mm reën word in sommige dele verwag.
Digitale konsert help ‘Angels’ én sangers
Vyf uitmuntende sangers is deel van 2020 se opwindendste digitale konsert ter ondersteuning van Jacaranda FM se Good Morning Angels-projek.
Petrolprys: Slegte nuus vir motoriste verwag
“Indien die rand nie so erg verswak het nie, sou brandstofverbruikers waarskynlik volgende maand ’n daling in brandstofpryse gesien het.”
Sigaretverbod: Verdere uitstel ‘onverklaarbaar’
“Om die saak, waarin albei partye oor die dringendheid daarvan ooreengekom het, nou met ses weke uit te stel is ongekend en uiters kommerwekkend.”
‘Eskom maak plan met kragonderbrekings’– Mabuza
Munisipale skuld het sedert verlede jaar met 28% gestyg.
kykNET reageer ná K-woord in ‘Kwarantyn’-huis
Karen Meiring, direkteur van kykNET-kanale by M-Net, het die voorval in ʼn verklaring bevestig.
Mielieopbrengs effens afwaarts aangepas
Só lyk die produksievooruitskattings vir mielies, bone en sonneblomsaad.
Die wêreld in foto’s – 26 Junie 2020
Miljarde rande se onwettige dwelmmiddels is Vrydag in Mianmar verbrand ter viering van Internasionale Dag teen Dwelmmisbruik en Onwettige Handel.
Kollageen kan jou vel, bene en spiere help
Kollageenaanvullings is beskikbaar in die vorm van pille, tablette en poeiers.
Die post-waarheid wêreld van linkse rassepolitiek
Black Lives Matter-gesprekspunte het natuurlik na ons eie land oorgespoel. Aanvanklik is hierdie debat deur twee groepe aangegryp – ons regering en die linksgesindes, skryf Monica Mynhardt.
Corolla vind weer sy towerstaf
Die splinternuwe Toyota Corolla is nie net mooi nie… dis ongelooflik mooi.
#JongStemme: Ek voel soos ’n buitelander in my eie land
My vraag is, hoe kan ek ontslae raak van die etiket as rassis oor my kultuur en taal se verlede terwyl ek nié rassisties is oor ander kulture of rasse nie? vra Ruan Spies.