“’n Mens kry die indruk dat die staat toenemend sy mag probeer uitbrei.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kwarantyn"
Woede oor Hongkong bekende aktrise van kwarantynreëls kwytskeld
Besoekers van hoërisikolande moet vir 21 dae in ʼn hotel in kwarantyn bly, terwyl besoekers van laerisikolande sewe dae in ʼn hotel onder kwarantyn moet bly, gevolg deur ʼn verdere sewe dae van self-monitering.
Regering bestee miljoene op ‘vuil’ kwarantynfasiliteite
Die regering het reeds baie meer as die begrote R28 miljoen aan private kwarantynfasiliteite bestee.
‘Krisis dreig’ weens kwarantyngerief in Potchefstroom
Daar is nie eens basiese bad- of stortgeriewe in die rondawels nie.
Nuwe regulasies oor selfkwarantyn verwelkom
Die regulasies is goeie nuus vir mense wat na Suid-Afrika wil terugkeer, maar bang is dat hulle in haglike omstandighede hier in kwarantyn moet bly.
Deelnemer gediskwalifiseer ná k-woord in ‘Kwarantyn’-huis
“Die kommentaar was nie net aanstootlik nie, maar ook betreurenswaardig en kontrakbreuk.”
kykNET reageer ná K-woord in ‘Kwarantyn’-huis
Karen Meiring, direkteur van kykNET-kanale by M-Net, het die voorval in ʼn verklaring bevestig.
AfriForum hof toe oor kwarantynregulasies
Die regulasies bepaal dat almal wat positief toets vir Covid-19, ongeag of hulle simptome toon, in die regering se isolasiefasiliteite geplaas sal word.
Suid-Afrikaners wat oorsee werk, krepeer in SA
Benewens die verlies aan inkomste is hulle boonop tans van hul gesinne geskei.
Video: Talle SA’ners uit Doha uiteindelik tuis
Toe die vliegtuig met dié groep Suid-Afrikaners in Johannesburg begin neerstryk, het almal die Suid-Afrikaanse volkslied uit volle bors begin sing.
Moontlike korrupsie met kwarantynfasiliteite onthul
Die minister van openbare werke en infrastruktuur ondersoek ʼn “slenter” waar departementele beamptes reisigers na terreine skuif wat nie goedgekeur is vir kwarantyn nie en die geld wat vir hotelle geoormerk is, in hul eie sakke druk.
Honderde bly gestrand ná Qatar-vlugte gestaak word
Alle Qatar-vlugte terug na Suid-Afrika is op die nippertjie onverklaarbaar gestaak.
SA’ners wag ure lank op lughawe
Die vlug is aanvanklik vertraag weens die tekort aan beskikbare kwarantyngeriewe in Suid-Afrika.
SA’ners wat terugkeer sit vir ure op OR Tambo
Die groep het meer as vyf ure lank buite die vliegtuig met hul bagasie gewag.
KZN-premier trek stelling oor kwarantynkampe terug
AfriForum gaan wel voort met sy regstappe teen die regering betreffende regulasies wat enigiemand in kwarantynkampe kan dwing.
Rugbyspeler in hospitaal ná spinnekopbyt in kwarantynfasiliteit
Ruaan moes dae lank sonder medikasie klaarkom en het naderhand gesukkel om asem te haal.
AfriForum begin met regsaksie oor kwarantyn
Die KwaZulu-Natalse premier het aangekondig dat mense wat in dié provinsie positief toets vir Covid-19, nie toegelaat sal word om tuis in kwarantyn te bly nie.
Klagtes, onduidelikheid oor kwarantyngeriewe
“My kind het daardie aand sonder kos en water gaan slaap.”
Ramaphosa sien groep SA-ners by oord af
The Ranch Hotel is nou as ’n groen sone verklaar.
Groep SA’ners uit Wuhan klaar met kwarantyn
Die groep van 114 Suid-Afrikaners wat vroeër vandeesmaand uit Wuhan gebring is se verpligte kwarantyn het die naweek geëindig.