Daar is ʼn sterk vermoede dat onomstootlike en duidelike korrupsie en wanbestuur tydens die projek plaasgevind het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "openbare werke"
Moontlike korrupsie met kwarantynfasiliteite onthul
Die minister van openbare werke en infrastruktuur ondersoek ʼn “slenter” waar departementele beamptes reisigers na terreine skuif wat nie goedgekeur is vir kwarantyn nie en die geld wat vir hotelle geoormerk is, in hul eie sakke druk.
SA’ners wat terugkeer sit vir ure op OR Tambo
Die groep het meer as vyf ure lank buite die vliegtuig met hul bagasie gewag.
Regering loop deur oor kwarantyn, grensheining
Die departement van openbare werke het behoorlik streepsuiker gekry by parlementslede oor twee skromelike mislukkings in hul bydrae tot die stryd teen die koronavirus.
DG betrek by ongerymdhede met staatsbegrafnisse
Drie begrafnisse het belastingbetalers glo R76 miljoen gekos.
Byna 90% van leë staatshuise val uitmekaar
De Lille kon boonop nie sê presies wat die regering se planne met die verwaarloosde geboue is nie.
De Lille wil miljarde se staatskuld aan munisipaliteite spoedig vereffen
De Lille het gesê die departement se finansiële hoof lei die projek en ʼn plan is reeds saamgestel om die departement se skuld aan munisipaliteite te delg.
Nuwe besem vee skoon by openbare werke
“Afgesien daarvan betaal die polisie ʼn private maatskappy om die geboue teen ʼn koste van tussen R400 000 en R500 000 per maand op te pas.”
AfriForum begin veldtog teen onteieningswetsontwerp
“Dit is waarom dit noodsaaklik is dat die publiek by die stryd betrokke raak om eiendomsreg te beskerm.”
Grondonteiening: Twee prosesse tans aan die gang
Daar is tans twee parallelle prosesse aan die gang om grondonteiening sonder vergoeding in te stel.
Zuma dalk geroep om by Nkandla-verhore te getuig
President Jacob Zuma kan geroep word om te getuig tydens die departement van openbare werke se tugverhore rakende die opgraderings aan Nkandla, berig die Sunday Independent.
Openbare werke verloor glo R35 miljard in vyf jaar
Die departement van openbare werke het die afgelope vyf jaar nagenoeg R35 miljard verloor weens onregmatige en verkwistende konstruksies en die verhuring van regeringsgeboue, het The Star Maandag berig.
DG ontduik balju glo voortdurend
Die direkteur-generaal (DG) van die departement van openbare werke, Mziwonke Dlabantu, ontduik steeds die balju van Pretoria-Wes met betrekking tot die betekening van ‘n hofbevel wat AfriForum vroeër teen die departement gekry het om sekere inligting aan AfriForum beskikbaar te stel.