“Ons vra nie mense se simpatie nie, maar hul gebede.”
Lees meerAlles vir Woensdag 23 Januarie 2019
Goeie nuus: Inflasie daal skerp
Dis die grootste daling in ʼn enkele maand sedert April 2017.
2 konstabels vas vir korrupsie
“Hulle het gedreig om hom in hegtenis te neem en op sy vragmotor beslag te lê as hy nie die omkoopgeld betaal nie.”
Suid-Kaapse drenkeling nie vermiste Kaapse vrou
“Die slagoffer by Mosselbaai is ʼn wit vrou terwyl die vermiste van Muizenberg bruin is.”
Tukkies sê AfriForum Jeug praat ‘snert’
“Dit is nie regverdig teenoor die studente nie, want die universiteit het inderwaarheid vir hierdie studente ’n rat voor die oë gedraai.”
Jiba dalk deur NVG vervolg
“As die NVG se besluit is dat Jiba vervolg moet word, het ons probleme.”
ToekomsVenster: Jesus word versoek
Die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan.
Twee vas ná inbraak by prof se huis
Beamptes het die ander verdagte aangekeer waar hy later Woensdagoggend naby die Shoprite in Sunnyside met van die gesteelde goedere in sy besit gewaar is.
Schweizer-onnie: LUR maak ommeswaai
Hy ontken ook verder dat hy enige bedoeling gehad het om Barkhuizen persoonlik enige skade te berokken of dat hy haar as ʼn rassis bestempel het.
Aanklagte teen Duduzane Zuma glo teruggetrek
Zuma is in Julie 2018 aangekla van korrupsie en sameswering om korrupsie te pleeg wat verband hou met omkoopgeld van R600 miljoen wat na bewering in 2015 vir Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, aangebied is.
#JouSondagDrama-rolprentreeks voortgesit met ‘Stille nag’
Marius Weyers, Sandra Prinsloo, Luan Jacobs, Vilje Maritz en Mila Guy is in die fliek te sien.
NWU swyg oor HK-lede se skorsing
“Van die lede van die huiskomitee het na bewering nie hulle verantwoordelikhede nagekom op ’n manier wat aan die waardes van die NWU voldoen nie.”
Foto’s: Park wat miljoene kos nou ʼn hoop vullis en as
Die park is binne 16 maande van ʼn park van wêreldgehalte tot net ʼn hoop rommel en as gereduseer.
Dié sewe pak Ironman om seun te help
“Maar op die dae wanneer ons bene pyn van 60 km se fietsry in die erge hitte, herinner ons net onsself aan hoe hy élke dag voel en die ongemak waarmee hy sy hele lewe moet leef.”
AfriForum begin veldtog teen onteieningswetsontwerp
“Dit is waarom dit noodsaaklik is dat die publiek by die stryd betrokke raak om eiendomsreg te beskerm.”
AfriForum wil veiligheid by skole opskerp
“Tydens die Hoërskool Overvaal-voorval in 2018 en talle onluste wat reeds in 2019 by skole reg oor die land plaasgevind het, is dit weer eens bevestig dat veiligheidsmaatreëls vir skole dringend onder die loep geneem sal moet word.”
Oud-Bokkaptein laat nou die speke sing
Vergeet van rugbystewels, John Smit dra deesdae fietsrybroeke!
‘Geen hulp uit SA’ voor sakeman in Mosambiek sterf
“Suid-Afrika se regering het nooit ondersoek ingestel nie. Hulle het ʼn onskuldige man in die tronk gelos.”
Die wêreld in foto’s – 23 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Pa vas ná hy glo ‘dogter se verkragter’ vermoor
ʼn Pa wat na bewering gehelp het om ʼn man te vermoor wat hy geglo het sy dogter verkrag het, is in hegtenis geneem net om uit te vind dat die “verkragting” nooit plaasgevind het nie.