Daar was glo ’n struweling tussen die man en verdagtes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mbombela"
Talentsoekkompetisie reik ʼn ekstra hand na deelnemers
“Dit was vir ons belangrik om ʼn klein verskil in hierdie jong mense se lewens te probeer maak sodat ons weer vir hulle hoop kon gee en terselfdertyd wys dat daar mense is wat wel omgee.”
26 in hof oor Sassa-bedrog
“’n Ondersoek het aan die lig gebring dat die gewerfde begunstigdes in werklikheid nie ongeskik was nie, hoewel hulle as sodanig geregistreer is.”
Eienaar van veiligheidsmaatskappy vas oor wapens
Agt verskillende vuurwapens is op sy perseel gevind.
Barberton brand weens swak dienslewering
Plaaslike skole moes noodgedwonge vandeesweek hul deure sluit.
Bejaarde sterf maand ná aanval
Brown is tydens die voorval vermoedelik met ʼn byl in die gesig gekap en was sedertdien in ʼn koma in ʼn hospitaal.
Regstappe oorweeg ná seun se ‘nagmerrie-ervaring’ by hospitaal
“Ek het aanhou sê die hand is nie reg nie, maar as jy nie baie geld het nie, moet jy dit maar los.”
Bekende inwoner op hoewe buite Mbombela vermoor
ʼn Tuinwerker het op Catherine Irving se liggaam afgekom.
Senior amptenaar se ‘prokureursvriend’ toe nié prokureur
Die meester van die hooggeregshof in Mpumalanga en haar vriend bly in aanhouding weens klagtes van bedrog.
Ramaphosa sê SA ‘moeg vir staatsamptenare wat nie werk doen’
“Ons is moeg vir parmantige houdings en staatsamptenare wat arrogant is wanneer mense eis dat hul regte gerespekteer word, dan die vermetelheid het om te sê: ‘As jy nie daarvan hou nie, sleep ons hof toe’,” het Ramaphosa gesê.
Nelspruit-bedrieër: Nog ʼn familielid vas
Nog ʼn verdagte is in hegtenis geneem in verband met bedrog van miljoene rande waarby ʼn boekhouer van Mbombela (Nelspruit) en van haar familielede betrek word.
Boekhouer skuldig aan miljoene se bedrog; verskeie familielede nou ook betrek
Die bedrag het altesaam R11,5 miljoen beloop.
Jong man in hof ná Mbombela-sakevrou se dood
“Baie, baie dankie vir almal se gebede en ondersteuning.”
Man vas ná dood van geliefde sakevrou van Mbombela
Letisia Niemann is inderhaas na ʼn hospitaal geneem, waar sy ʼn ruk later gesterf het.
Grootouers aan die brand gesteek ná dood van kleinseun
Die egpaar is gekonfronteer oor die dood van hul 18-jarige kleinseun nadat sy liggaam in die bosse naby hul huis gevind is.
2 konstabels vas vir korrupsie
“Hulle het gedreig om hom in hegtenis te neem en op sy vragmotor beslag te lê as hy nie die omkoopgeld betaal nie.”
Premier wil Madiba-standbeeld ‘verbeter’
Die premier van Mpumalanga het die LUR vir kuns en kultuur versoek om die standbeeld van wyle pres. Nelson Mandela “reg te maak sodat dit meer soos hy kan lyk”.
Dodetal in gru-botsing styg tot 15
Die botsing het Vrydagaand omstreeks 19:30 naby Matsulu op die nasionale pad tussen Mbombela en Malelane gebeur toe een van die bestuurders ʼn ander voertuig probeer verbysteek het.
Minstens 14 sterf glo in botsing
Die botsing tussen twee vragmotors, ʼn minibus en ʼn passasiersmotor het naby Matsulu gebeur.
Motorverkoopsman gevonnis vir bedrog
Mark Donovan Bezuidenhout (45), ʼn werknemer van Imperial Toyota, het die bedrog tussen Januarie 2011 en Junie 2014 gepleeg.