In dié stadium is die fokus daarop om eiendom te beskerm.
Lees meerAlles vir Vrydag 28 Februarie 2020
Groot ANC-binnegeveg oor begroting wink
Cosatu voer aan staatsdienswerkers doen te veel en word te min betaal.
Moody’s waarsku oor Mboweni se begroting
Die kredietgraderingsagentskap is die laaste van die groot agentskappe om Suid-Afrika se gradering nog op beleggingsgraad te hou.
Maatsoekprogram vir oues wat hunker na liefde
Volgens ABC se webwerf is die netwerk op soek na aktiewe, spontane enkellopende mans en vroue in hul goue jare.
Uitstel vir sukkelende SAL se reddingsplan
Die sakereddingsplan moes Vrydag bekend gemaak word.
Covid-19: 133 in SA vir virus getoets
Die instituut sê dit is nie onwaarskynlik dat die siekte wel in een of ander stadium na Suid-Afrika gaan versprei nie.
Gru-ongeluk op N1; vier sterf
ʼn Motoris het oënskynlik een van die insittendes uit die brandende motor gered. Vier ander mense het doodgebrand.
ToekomsVenster: Laat die kindertjies na My toe kom
Toegegee, God het aan ons verskillende gawes en talente gegee. Kom ons gebruik dit om ʼn daadwerklike verskil te maak.
China het ‘begrip’ vir SA besluit om burgers te repatrieer
Die Suid-Afrikaners wat in Wuhan agterbly het verkies om nie gerepatrieer te word nie.
Pensioene is ‘heilige geld’
Solidariteit waarsku dat hy nié gaan toelaat dat sogenaamde pensioenkaping toegelaat word nie.
Die wêreld in foto’s – 28 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Flou Lions deur Waratahs omgewaai
Tuisspan slaan munt uit Lions-geelkaart vroeg in die wedstryd.
Afrikaanse sangeres gekroon as melktertkoningin
“Ek moes een van my vriende bel wat my toe verduidelik het hoe om die stoof aan te skakel.”
Kommunikeer jy en jou maat soos julle moet?
Kommunikasie in die huwelik. Dit is een van daardie begrippe wat herwaarts en derwaarts geslinger word as dit kom by gesprekke oor die huwelik. Almal weet dit is belangrik, maar weet ons werklik wat dit behels? Kommunikeer jy en jou maat genoeg en doeltreffend?
VW gerat vir die toekoms
Die volgende twee dekades gaan reusagtig wees vir die motorbedryf.
Rassis moet óf hoes óf tronk toe
Adam Catzavelos het Vrydag in die Randburgse landdroshof verskyn.
Verbruikersrubriek: Oppas vir hierdie kontrakvoorwaardes
Ina Opperman verduidelik wat volgens die Wet op Verbruikersbeskerming beskou word as kontrakvoorwaardes wat verbruikersregte skend.
Aros brei uit met nuwe opleidingsgeleenthede in die onderwys
Aros het onlangs akkreditasie by die departement van hoër onderwys en opleiding ontvang om vanaf 2021 twee nuwe onderwyskwalifikasies aan te bied.
Foto’s: So lyk wenners van Top Model SA
Vanjaar was daar vir die eerste keer ook ʼn spesiale kategorie vir diversiteit wat modelle in rolstoele en met spesiale behoeftes ingesluit het.
Laer brandstofprys verwag weens koronavirus
“Die uitwerking van dié virus op die internasionale ekonomie het vir een van die skerpste dalings in petroleumpryse die afgelope jare gesorg.”