Ná ʼn uitmergelende droogte, wat nou verby is, wil die Landbank op sy “trust-plase” beslag lê, terwyl dié bank niks aan sy “maatskappy-plase” kan doen nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sakeredding"
Vakbonde gaan appelleer oor Mango-besluit
Vakbonde is veral bekommerd daaroor dat maatskappye ʼn resolusie oor sakeredding in teorie kan deurvoer, maar dit in werklikheid nooit indien nie.
Comair-sakeredders vra vir meer tyd
Dit is die tweede keer dat die sakeredders vra om die spertyd vir die sakereddingsplan uit te stel.
SAL-sakereddingsplan ‘nie voldoende’ – regering
Die plan behels glo dat die meerderheid van werkers afgelê word en kan die regering nóg miljarde rande kos.
Nóg R21 miljard glo op pad na SAL
Die sogenaamde “nuwe SAL” sal in die eerste drie bedryfsjare glo teen ʼn verlies van amper R20 miljard bedryf word.
Comair-sakeredders stippel pad vorentoe uit
Die redery se sakereddingspraktisyns glo daar is ʼn billike vooruitsig dat Comair gered kan word.
Vonke spat oor SAL-sakeredding
Sakeredders van die Suid-Afrikaanse Lugdiens wil meer geld hê, maar Pravin Gordhan soek eers ʼn reddingsplan.
SAL: Sakeredders gaan appelleer teen besluit oor afleggings
Die arbeidshof het in die guns van die vakbonde Numsa en Sacca beslis en die afleggingsproses by die rederye vir eers gestuit.
Nóg ʼn SA lugredery in sakeredding
Die implementering van verskeie omkeerstrategieë het misluk weens die algehele afsondering wat verspreiding van Covid-19 moet beperk.
Edcon doen aansoek om sakeredding
Die eienaar van Edgars, CNA en Jet is reeds miljarde rande aan verkope kwyt sedert die uitbreek van die nuwe koronavirus in Suid-Afrika.
SAL: Sakeredders moet verduidelik
Die DA sê dit is tyd dat die minister hom aan die proses onttrek en die sakereddingspraktisyns toelaat om hul werk te doen.
Vakbonde wil hof toe oor SAL-sakeredders
Die vakbonde sê die sakereddingspraktisyns moet ook verantwoording doen vir die geld wat hulle tot dusver gekry het om ʼn omkeerplan vir die redery in werking te stel.
Vakbonde skop teen afleggings by SAL
Die vakbonde sê hulle is glad nie geken in die ontwikkeling van ʼn sakereddingsplan nie.
SAL-werkers dalk teen einde April werkloos
Dít nadat Pravin Gordhan vroeër vandeesweek SAL se versoek om hulp van R10 miljard geweier het.
Nóg uitstel vir SAL-sakereddingsplan
Die sukkelende redery het Woensdag boonop aangekondig hy skort Vrydag alle vlugte op.
Uitstel vir sukkelende SAL se reddingsplan
Die sakereddingsplan moes Vrydag bekend gemaak word.
Vakbonde, SAL-sakeredders steeds haaks
Die vakbonde dreig om ʼn interdik te bekom om die vrystelling van ʼn sakereddingsplan vir die sukkelende staatslugdiens te stuit.
‘SA Express skuld gʼn miljarde’ – bestuur
Die lugdiens het R1,2 miljard ontvang wat afgebaken is om banklenings af te betaal.
Regering paai unies oor SAL
Sommige unies het met hofaksie gedreig, sou SAL talle binnelandse roetes afskaf.
Ontwikkelingsbank se geld nie vir ‘sinkende staatsinstellings’
Die SAL het reeds digby R16,5 miljard in reddingsboeie die afgelope tien jaar by die Suid-Afrikaanse belastingbetaler gekry.