Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Woensdag 17 Junie 2020
Covid-19: President sê dié bedrywe ook nou weer aan die gang
Haarsalonne en skoonheidsterapeute is van die bedrywe wat binnekort hul deure sal mag oopmaak.
Tweede golf Covid-19-gevalle in Beijing aangemeld
China poog om vinnig sy hoofstad met 22 miljoen inwoners af te sper deur vlugte en treine te kanselleer te midde van kommer dat ʼn moontlike tweede golf Covid-19-gevalle in Beijing toeneem en na die res van die land kan versprei.
OB sal Gauteng se IT-blitstender ondersoek
Die Openbare Beskermer (OB) het bevestig dat die VF Plus se klag oor die blitstender vir IT-dienste wat die Gauteng-regering aan ʼn diensverskaffer toegeken het, ondersoek gaan word.
Verhoorafwagtendes oproerig by Butterworth-tronk
Die departement van korrektiewe dienste het gesê hy doen stappe teen verhoorafwagtendes by die Butterworth- korrektiewe sentrum in die Oos-Kaap.
Minstens ses moontlike kopers vir SA Express
Minstens ses voornemende kopers stel daarin belang om die lugdiens SA Express, wat tans onder voorlopige likwidasie is, by die staat te koop.
Verdagtes gesoek oor ontvoering, seksuele aanranding
Die polisie in Thabong in die Vrystaat stel ondersoek in ná ʼn paartjie, onderskeidelik 18 en 19 jaar oud, ontvoer en die meisie seksueel aangerand is.
ToekomsVenster: Gebed en die krag van God
Hoe dikwels het ek en jy al gesê nou kan ek nie meer nie?
Nul salarisverhoging vir politici
Hoëvlak-politici sal vanjaar nie enige salarisverhogings ontvang nie.
Kyk op Maroela: President spreek die land toe
Pres. Cyril Ramaphosa sal Woensdagaand die land na verwagting om 20:00 toespreek.
SA’ners eindelik terug uit Mosambiek, nou in ‘tronk’
“Ons word soos gevangenes behandel.”
Die wêreld in foto’s – 17 Junie 2020
Só geniet Thais die pretpark nadat afsonderingsmaatreëls in Bangkok gedeeltelik opgehef is.
Reivilo-plaasaanval: Egpaar ondergaan operasies
Die verdagte wat kort ná die aanval in hegtenis geneem is, se borgtogaansoek is intussen uitgestel.
Mahindra Pik up: ‘Ek is versot op ʼn lelike eendjie’
Dís hoekom ons gaande is oor die nuwe Mahindra Pik up 4×4.
Gedig: Groenspreeu
“Tierelier” en “ranonkelrooi” en “pimpelblou” – PW Buys se gedig, “Groenspreeu”, rol sommer so oor jou tong.
Video: Agteroorsalto op afgrond is vreesaanjaend
ʼn Video van ʼn man wat ʼn gevaarlike toertjie uitvoer, lok gemengde reaksie by kykers uit.
Oorstromings in KZN verwag
Inwoners is gevra om tot tyd en wyl laagliggende gebiede te verlaat.
Afrikaner wees tussen liefde en kritiek
Kan ’n mens tegelykertyd met oorgawe Afrikaner én uiters krities op die Afrikaners wees? Die antwoord kan in die name van twee mense opgesluit word: NP van Wyk Louw (wat vandeesweek presies ’n halfeeu gelede gesterf het), en Elsa Joubert (wat in die naweek in ’n hoë ouderdom oorlede is).
Opgesluite Bybelverspreider lei tronkbewaarder na die Here
“Dinge het anders verloop as wat ek beplan het, maar God het besluit om my planne drasties te verander om hierdie man se siel te red. Ek was slegs ʼn toeskouer in ʼn baie groter plan.”
Houwhoek-ongeluk: ‘Hy sou nie sonder haar kon agterbly’
Ben en Riana Wiid se dood die afgelope naweek is as ʼn tragedie bestempel.