Die wind het suidwaarts gedraai wat sigbaarheid in Beijing tot minder as 500 meter verminder het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Beijing"
Covid-19: Beijing weer gedeeltelik ingeperk
Chinese owerhede het spoedig nuwe regulasies ingestel om te verhoed dat die virus verder versprei.
Tweede golf Covid-19-gevalle in Beijing aangemeld
China poog om vinnig sy hoofstad met 22 miljoen inwoners af te sper deur vlugte en treine te kanselleer te midde van kommer dat ʼn moontlike tweede golf Covid-19-gevalle in Beijing toeneem en na die res van die land kan versprei.
Nuwe ‘seester’-lughawe in Beijing geopen
Die lughawe is in minder as vyf jaar gebou teen ʼn koste van 120 miljard joean (ongeveer R253 miljard).
SA fliek ding ook in Beijing mee
“Ons is baie opgewonde oor die benoeming en in ons noppies dat die organiseerders bereid is om my en vier van die akteurs af te vlieg en te huisves gedurende die fees.”
[Foto’s] Akteur pak 12 000 km met fiets aan vir liefdadigheid
“Die terrein is wild – cowboy-wild. Sommige mense dink ek is op ʼn lekker lang vakansie – dit is beslis nie die geval nie.
Huis aangebied as beloning vir vermiste hond
ʼn Vrou van Beijing bied haar huis as beloning aan nadat haar geliefde troeteldier verdwyn het, berig die Beijing Youth Daily.