Vincenzo Pietropaolo het in 2017 sy pa in sy slaap doodgeskiet waarna hy later daardie jaar sy vervreemde vrou nege keer geskiet het.
Lees meerAlles vir Maandag 15 Maart 2021
Maak jou reg vir ʼn brandstofprysskok
Die algemene brandstofheffings en die heffing vir die Padongelukkefonds tree volgende maand in werking.
Nzimande gee universiteite ʼn hospitaal-aangee oor skuld
Dr. Blade Nzimande het wat in rugbytaal bekend staan as ʼn “hospital pass” aan universiteite gegee te midde van oplaaiende onrus landwyd oor studenteskuld.
Ramaphosa gelas ondersoek na Noordwes-departement
Die spesiale ondersoekeenheid is gemagtig om alle transaksies tussen 2016 en verlede Vrydag na te gaan.
So lyk vanjaar se lys Oscar-benoemings
’n Fliek wat op Netflix te sien is het tien benoemings ingeryg.
Bendelid vas oor beweerde Kinnear-moordwapen
’n Vuurwapen is vir ballistiese toetse gestuur.
ToekomsVenster: Vir spys en drank
Verantwoordelikheid begin by ’n dankbaarheidslewe en ’n besef dat ons rentmeesters is van alles wat God in sy goedheid aan ons toevertrou.
Lizz en Kie. hou pot aan kook vir sitstakers
“By my huis word daar nou al dae lank ʼn storm los gekook, en dit gaan oor die behoud van die kunste.”
Vandag is Internasionale Verbruikersregtedag
Ina Opperman het gaan kyk hoe Verbruikersregtedag vandag gevier word en hoe dit ook in Suid-Afrika gedoen word.
Kragnetwerk gaan nog jare lank sukkel
Eskom sê talle van die kragsentrales word al jare lank ver bo internasionale benuttingskapasiteit ingespan. Instandhoudingswerk word ook veels te lank uitgestel.
Koringstrooi, mangoskille ingespan vir voedselverpakking
ʼn Goedkoop, volhoubare en bioafbreekbare polimere wat ʼn uitstekende alternatief vir petroleumgebaseerde produkte bied, word hier in Suid-Afrika ontwikkel.
Dié winkels se winsgrens op knoffel, gemmer vasgestel
Talle mense het op sosiale media gekla dat die prys van gemmer en knoffel die hoogte ingeskiet het.
Jongmense moenie deur ras geskop word nie
Moenie dat rasseskoppe wat ons jongmense moet verduur, normaal raak nie. Dit ís nie normaal of reg nie.
Kyk: ‘Dronk’ spietkop op video vasgelê
Die beeldmateriaal wys hoe hy in winkels rondslenter, in rakke vasloop en wiegend uit ʼn winkel strompel.
Omstrede video beland Bishops (wéér) in sop
Die spogskool is dié keer in die nuus oor ‘n ontstellende video waarin dit voorkom of ‘n seun verkrag word.
Polisiebeamptes vas ná skietdood tydens studentebetoging
Ntumba se dood het hernieude woede en kommer oor polisiewreedheid veroorsaak en het tot verdere betogings gelei.
DBV red 100 donkies van wrede einde
Die donkies, wat jong vulletjies insluit, was bestem om vir hul velle in Lesotho geslag te word.
Al meer lande laat vaar AstraZeneca-entstof
AstraZeneca hou egter vol daar is géén verband tussen sy entstof en bloedklonte nie.
IRR waarsku Sanral oor ‘boelie gedrag’
Die IRR is van mening dat Sanral se dreigemente ʼn vorm van burgerlike afpersing is.
Topstudent wou nié medies by UK studeer
ʼn Plasing waarin die Universiteit van Kaapstad glo Michiel Kühn, een van 2020 se topmatrikulante, se aansoek om mediese keuring van die hand wys, het soos ʼn veldbrand op sosialemediaplatforms versprei.