Kyk op Maroela: President spreek die land toe

Pres. Cyril Ramaphosa (Foto: Jairus Mmutle/GCIS)

Pres. Cyril Ramaphosa sal Woensdagaand die land na verwagting om 20:00 toespreek.

Die presidensie het gesê pres. Ramaphosa sal die land toespreek oor ontwikkelings in die land se risiko-aangepaste strategie om die verspreiding van Covid-19 te beheer. Dit volg ná vergaderings met die kabinet, die nasionale koronavirus-beheerraad, en die presidensiële koördineringsraad.

Die president se toespraak sal regstreeks op televisie en radio uitgesaai word. Die uitsending sal ook vanaf omstreeks 20:00 hier op Maroela Media beskikbaar wees:

 

Wil jy op hoogte bly van alle nuus oor Covid-19 op Maroela Media? Klik hier om in te teken op ʼn daaglikse nuusbrief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Pieter ·

Geen kans dat ek my tyd gaan mors om vir daai …. te luister nie.

Pieter ·

Nee dit is nie cyril wat praat nie dit is kop doek wat klaar gepraat het. Hy dra maar net die nuus vir ons oor

Jaco ·

as die wes-kaap vanaand teruggaan op vlak 4 of 5, is die NET die DA se skuld wat gedink het hulle is so oulik en effektief om te toets toets toets. Die ANC sien dit NIE as “goeie regering” nie. Hulle hou eerder aan om die DA as rassisties te beskou en wil hulle eintlik weg he uit die Wes-Kaap.

Pieter ·

Gaan nie meer my tyd more om na hom te luister nie. Sal vir my muur sit en kyk en veel wyser wees

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.