Intussen land ʼn span Kubaanse medici na verwagting Maandag in die vroeë oggendure in Suid-Afrika om die land in die stryd teen Covid-19 te help.
Lees meerAlles vir Sondag 26 April 2020
Luister: Griekwagebed – Kom na my toe
“Kom na my toe”, deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Boegoe vannie liefde” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
‘Oorweldigende voldoening’ aan afsonderingsregulasies – studie
Die studie het na die uitwerking van die landwye staat van afsondering op Suid-Afrikaners gekyk.
Polisieminister vra verskoning vir ‘lasterlike opmerkings’
In die video kan gehoor word hoe die groep gewapende polisielede vir die aanbidders skreeu in wat soos ʼn moskee lyk.
Wat van ´n kantoorhond of adminkat?
Troeteldiere het egter die wêreld se tuiskantore oorgeneem en sorg vir talle komiese inskrywings op sosialemediaplatforms. Sommige se troeteldiere wen die Werknemer van die Week-prys en ander kry ʼn skriftelike waarskuwing van die huishouding se menslikehulpbronnebestuur vir hul wangedrag in werktyd.
Covid-19: Só lyk gevalle in Limpopo, Gauteng
Meer as 800 000 huishoudings in Limpopo is reeds besoek en sowat 2,7 miljoen siftingstoetse is al gedoen.
Diefstalklag teen Prasa oor pensioenaftrekkings
Pensioenfondsbydraes van sowat R23 miljoen wat by werkers afgetrek is, is volgens die vakbond nie aan die fondse oorbetaal nie.
10 wenke vir jou eie suurdeegplantjie
Om jou eie suurdeeg te maak is ʼn baie spesiale proses, veral omdat jy dit jare lank kan gebruik en ook dan jou suurdeeg met mense naby aan jou kan deel.
SAL: Sakeredders moet verduidelik
Die DA sê dit is tyd dat die minister hom aan die proses onttrek en die sakereddingspraktisyns toelaat om hul werk te doen.
Verbruikersake: Bank só veilig tydens grendeltyd
Ina Opperman het gaan kyk wat die ombudsman vir bankdienste se raad is om jou geldsake veilig te hanteer tydens die grendeltydperk.
Alkohol, dwelms uit Mosambiek na SA gesmokkel
Verskeie verseëlde bokse met jenewer is ook in die vragmotor gekry.
Blywees oor beproewings: Hoe werk dit?
As jy die bedreigings wat daar nou vir ons land is (om nie die hele wêreld te noem nie) as beproewings sien, is jy by die pad wat die Here aanwys.
(Smaaklike) doktorsgraad in kaas maak verwerf
Die idee vir die projek kom uit Europa, waar daar nog baie klein plase is waarop mense op tradisionele wyse en met basiese toerusting kaas maak.
Twee Springbokke haal lys vir besbetaalde spelers
Springbok-skakelpaar De Klerk en Pollard tel onder die spelers met die beste salarisse in wêreldrugby.
Chinese vistreilers in SA water beboet
Die skepe is vroeër uit Namibiese water verjaag.
Kriminele kan munt slaan uit Covid-19-pandemie
Met die groeiende kriminele ekonomie en die geleenthede wat die huidige staat van inperking vir sindikate en kriminele groepe bied, waarsku kenners teen die ontstaan van ʼn misdaadkultuur.
Covid-19: Byna 3 miljoen wêreldwyd het virus
Die getal sterftes is nou al meer as 200 000.
Drie met renosterhorings betrap
Verskeie jagmesse is ook op die perseel gevind.
Boek-uittreksel: Vreugde vir Larissa
“Larissa het gedink sy het die gebeure lankal verwerk en vrede daarmee gemaak, maar sy besef nou sy het dit bloot onderdruk.” Lees hier ʼn uittreksel uit Elsa Winckler se jongste roman, “Vreugde vir Larissa”.
Video: Aanhangers te sien in Die Heuwels se nuwe musiekvideo
“Hierdie liedjie is op ʼn warm dag langs ʼn hotelswembad in Pretoria gebore.”