Net 0,21 sekondes het tussen Chad le Clos en ’n 19de Statebondmedalje gestaan.
Lees meerAlles vir Dinsdag 2 Augustus 2022
1, 2 en 3 vir SA in swembad!
Lara van Niekerk en Tatjana Schoenmaker het goud en silwer in hul borsslag-item gesmaak, terwyl Pieter Coetzé die bronsmedalje in sy rugslagitem losgeswem het.
Slegs drie dae oor vir terugvoer oor gesondheidsregulasies
Dit hou niks goeds in vir die Suid-Afrikaans publiek of ekonomie nie indien dié regulasies deur die minister met ʼn stoomroller deurgedwing word nie.”
Slagoffer van geslagsgeweld vertel haar storie
“Ek het sedert 2018 stilgebly, maar nou sal ek my storie vertel; anders as vroue soos ek wat nooit die kans gekry het nie.”
Perlemoen van R1,3 miljoen by Cookhouse gevind
Beamptes het op 14 plastieksakke perlemoen afgekom toe die motor deursoek is. Altesaam 7 615 stukke perlemoen is gevind.
De Aar-verkragter kry lewenslank
Die twee sake is op 4 November 2016 gekombineer en die beskuldigde was tot dusver in aanhouding.
Departement ontken waarskuwing aan pediater
“Geen waarskuwingsbrief is op hom beteken nie. Die departement beskou die saak nou as afgehandel en sal nie verder kommentaar lewer hieroor nie.”
Muur van herinnering vir Kaapse Wynland-helde
“Rus in vrede, kollegas, ons sal dit van hier af vat,” het die brandweermanne eenstemmig gesê.
Onnie wat glo verkrag se verhoor op hande
Die 36-jarige onderwyser is in Februarie in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn leerder by Hoërskool Dundee in KwaZulu-Natal seksueel aangerand het.
ToekomsVenster: God is ons vetroueling
Om in gebed, niks anders as ʼn gewone gesprek met jou Hemelse Vader, jou hart uit te praat, is terapeuties.
‘Cele mislei oor vordering met DNS-toetse’
Polisieverslae wat onlangs deur die minister self onderteken en aan die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie voorgelê is, skets ’n donker prentjie.
Soveel as 90% minder polisiereserviste as dekade gelede
Die DA sê dalende reservistegetalle is ʼn slag in die stryd teen misdaad omdat dié vrywilligers ʼn belangrike rol speel om die polisie te ondersteun.
Nuuskommentaar: ANC se ‘fees van idees’
Die ANC se beleidskonferensie was sekerlik ʼn fees in dieselfde sin wat ʼn begrafnis ʼn fees is. Met hul beleidsbesprekingspunte wat vergelykbaar is met komkommerbegrafnisbroodjies.
Regstappe kom nadat Lesufi swyg
Die ANC in Gauteng het intussen uitgevaar teen “rassistiese en regse groepe” se aanvalle teen Panyaza Lesufi, iemand wat “nie-rassigheid verdedig”.
Gamkaskloof: Die hemel in die Hel
As daar al ooit ʼn onverdiende pleknaam was. Hierdie is ʼn mooi vallei. Paradys-mooi.
Hier is Maroela se supervroue!
Bederf gerus sommer al die supervroue in jou lewe dié Vrouedag!
Zama-zama sterf in skietery met polisie
Verskeie politieke partye het Maandagoggend voor die Krugersdorp-landdroshof byeengekom waar 80 onwettige immigrante wat die Immigrasiewet oortree het, verskyn het.
#JongStemme: ʼn Ander soort pandemie in 2022
Ek dink ons, as verbruikers, moet net ʼn bietjie begin dink.
Akademia-dosent skryf vir die kassie
“As iets wat ek skryf iemand ráák, dan het ek my doel bereik.”
SA-ners maak skoonskip by internasionale talentkompetisie
Die WCOPA word die afgelope 25 jaar beskou as die Olimpiese Spele vir dansers, sangers, akteurs, modelle en instrumentaliste.