Polisieverslae wat onlangs deur die minister self onderteken en aan die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie voorgelê is, skets ’n donker prentjie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DNS"
Slagoffers van vermeende reeksmoordenaar met DNS uitgeken
Vyf van die sewe vroue se oorskot kon weens uitstaande DNS-uitslae nie begrawe word nie.
‘DNS-krisis buite beheer ondanks beloftes van polisie’
Ondanks die regering en die polisie se versekerings dat die agterstand met forensiese DNS-toetse in misdaadverwante sake aandag geniet, raak die situasie net meer kritiek.
Vroue moet hulself bewapen – drukgroep
Die burgerregteorganisasie het gesê vroue moet hulself kan beskerm, aangesien die regering duisende geweldsmisdadigers vrygelaat het sonder om hul DNS in te samel wat hulle met vorige en toekomstige misdade kon verbind.
Agterstand in DNS-toetse selfs groter
“Die polisie ervaar steeds ernstige uitdagings met die inwerkingstelling van dié sogenaamde omkeerplan en die aantal agterstallige sake het die afgelope twee maande verder toegeneem.”
SAPD maak vordering met DNS-toetse
Tot op hede was daar ʼn agterstand van by die 170 000 DNS-toetse
Groot deurbraak met stokou DNS
In wat as ’n groot deurbraak beskou word om die menslike oergeskiedenis na te speur, het die Max Planck-instituut in Duitsland ’n metode ontwikkel om menslike DNS asook die DNS van soogdiere uit grotte te herwin, selfs al is daar nie beendere in die grotte gevind nie.
Baba met drie mense se DNS gebore
Volgens wetenskaplikes is die eerste babaseuntjie gebore met DNS van drie mense deur middel van ʼn omstrede nuwe tegniek.
Costa Concordia: Eerste van twee vermistes se liggaam moontlik gevind.
Die Italiaanse duikspan wat na die liggame van die twee mense soek, wat nog vermis word ná die Costa Concordia-bootramp verlede jaar, het vandag op ’n menslike oorskot afgekom.
Man ná 15 jaar vrygelaat uit dodesel
‘n Amerikaner wat 15 jaar in die dodesel deurgebring het, het die 300ste persoon geword wat in Amerika vrygelaat is nadat DNS-toetse bewys het dat hy onskuldig was.