“Dit was ʼn eenmalige menslike fout en dit kan nie vandag gebeur nie. Ons kan waarborg dat dit nie weer sal gebeur nie.”
Lees meerAlles vir Woensdag 8 September 2021
Gilde maak kapsie oor Hlophe se direktief
“Ons bevraagteken sy siening dat een van die belangrikste prosesse in die hof as onnodig en ’n vermorsing van geld beskryf kan word.”
R15 miljoen se onwettige alkohol gevind
In 2020 was die onwettige mark sowat R20,5 miljard – dit is R6,5 miljard meer as die R14 miljard-begroting wat die SAPD vir sy strafregtelike ondersoeke aanwend.
Vriende geruk oor geliefde Laevelder se valskerm-dood
“Dankie vir jou mentorskap aan jong mense, jou lewe dien as rolmodel vir ander.”
Ingryping binnekort by Barberton-rioolsuiweringsaanleg
“Die rioolsuiweringsaanleg is sedert die begin van 2020 buite werking en hou nie net ʼn omgewingsgevaar in nie, maar ook ʼn gesondheidsgevaar vir mens en dier.”
‘Nêrens, Noord-Kaap’, episode 2: 5 dinge wat uitgestaan het
Vermy hierdie berig as jy die reeks volg en nog nie Dinsdagaand se episode gekyk het nie.
‘Entstof ons enigste hoop’ – Mabuza
Die Grootte Schuur-hospitaal het intussen bekend gemaak dat alle Covid-19-pasiënte wat tans in sy hoësorgeenheid opgeneem is of aan ’n ventilator gekoppel is, nié ingeënt is nie.
ToekomsVenster: Nader God met volle vrymoedigheid
Gebed is ʼn kragtige instrument.
Vroue moet hulself bewapen – drukgroep
Die burgerregteorganisasie het gesê vroue moet hulself kan beskerm, aangesien die regering duisende geweldsmisdadigers vrygelaat het sonder om hul DNS in te samel wat hulle met vorige en toekomstige misdade kon verbind.
Net 1,2 uit elke miljoen SA’ners skenk organe
Die Covid-19-pandemie het die situasie verder vererger omdat talle verkose operasies gestaak is sodat hulpbronne aan die pandemie toegewys kon word.
Restaurante bloei dood – Rasa
Die restaurantvereniging van Suid-Afrika sê huidige Covid-19-syfers regverdig nie meer ’n vlak 3-inperking nie.
1 000 beseer in SA myne
Daar is tot dusver 60 meer sterftes in die eerste agt maande van vanjaar aangemeld, in vergelyking met verlede jaar.
Howe se IT-stelsel kapot
Uitdagings met die departement se IT-stelsel duur al dae lank terwyl regskoste ophoop.
Sangduo wil bemoedig, hoop skep met musiek
“My en Frank se passie is om vir mense te laat verstaan dat Jesus leef en as Hy vir jou iets belowe het, sal Hy dit in vervulling bring.”
Verkiesing vir die eerste keer op ʼn Maandag
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma het Woensdag die nuwe datum vir die munisipale verkiesing bekendgemaak.
TLU SA se 2021-Jongboer het ʼn slag met mielies
Dawie is eintlik ʼn vlieënier, maar die plaas het hom teruggeroep. Hy boer die afgelope drie jaar saam met sy pa, wat die belangrikste verantwoordelikhede op sy skouers gelaai het.
Moet ons nie maar vir Faf bel?
Selfs op 37-jarige ouderdom sal hy waarskynlik nie swakker as die ander Protea-kolwers teen draaiboulwerk vaar nie.
Verhoor oor Frankryk-terreuraanvalle begin
Die aanvalle, glo deur lede van die Islamitiese Staat, het in November 2015 die lewe van 130 mense geëis.
Video: 20 sekondes en bakkie is skoonveld
Die slagoffer was ongedeerd en het, met sy kitskos nog in sy hand, langs die pad bly staan.
Bek-en-klouseer-gebied in KZN verklein
Veeboere in die beheerde gebiede word aangemoedig om alle vervoeraansoeke by die provinsiale veeartsenykundige beheerbeamptes in te dien vir evaluering en risiko-assessering.