“Die departement het weens hierdie bedrogspul ʼn verlies van omtrent R3,9 miljoen gely.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 3 Augustus 2021
SA regering weier samewerking in Botswana-vervolgingsaak
Maswabi was ’n agent van Botswana se direktoraat van intelligensiedienste en word vervolg op ’n klagte dat sy ’n leefstyl bokant haar vermoë gehandhaaf het.
Pentagon gesluit ná skietvoorval
Die busplatform waar die skietery plaasgevind het, is ’n belangrike ingang van die Pentagon wat daagliks deur duisende personeellede gebruik word om die gebou binne te gaan en te verlaat.
Beloning vir inligting oor beroofde polisiestasie
Drie mans het Saterdagaand omstreeks 21:40 glo die polisiestasie binnegekom, oor ʼn toonbank gespring en die enkele polisiebeampte in die stasie met ʼn vuurwapen gedreig.
Man met AK47, gekaapte motor vasgetrek
“Die verdagte het op die hoek van Polly- en Pritchard-straat in Hillbrow beheer oor die motor verloor en teen ʼn hengse spoed in ʼn kombi vasgejaag. Tydens die jaagtog het die verdagte drie mense met sy motor gestamp.”
Dlamini-Zuma sê oor verkiesingsdatum
Dlamini-Zuma moet vandeesweek ʼn datum vir die verkiesing in die Staatskoerant afkondig sodat die OVK die hof kan nader.
Wiele2Wiele ry met Audi se R8 Spyder V10
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Audi se R8 Spyder V10 en gaan op ‘n avontuur saam met Avontuur Afrika.
ToekomsVenster: God gee gestalte daaraan
Mens saai nie in die toekomstige gestalte nie, verduidelik Paulus. Wat gesaai word, is wêrelde verwyder van wat na vore tree.
Foto’s: Blignaut deur na finaal en ander aksie
Intussen kon nie een van Suid-Afrika se 200 m-atlete vir die eindronde kwalifiseer nie.
Bill en Melinda amptelik geskei
Volgens die Bloomberg-miljardêrsindeks is dit ʼn fraksie van hul fortuin van sowat $146 miljard.
Morné, Cobus terug vir beslissende toets
As die Springbokke Saterdag vir die hele wedstryd speel soos wat hulle in die laaste 40 minute van die tweede toets vertoon het, kan hulle die reeks teen die Britse en Ierse Leeus op ’n drafstap beklink.
Ma bid glo, slaan toe baba dood
Lede van die gemeenskap het glo gehoor hoe die baba binne die huis huil en die deur afgebreek.
Boekresensie: Die geheim van die bloedsteen
Ek het my nie net verlustig in Antoinette Venter se ryk verbeelding nie, maar ook in haar goed ontwikkelde sin vir humor en opwindende aksie
Groot vreugde oor R6 000-fooitjie by restaurant
Die klant het gevra dat die geld deur al die werkers in die restaurant – 12 in totaal – gedeel word en elke werker het R500 ontvang.
Boedelbeplanning vir kinders met spesiale behoeftes
Gespesialiseerde boedelbeplanning is nodig vir kinders met gestremdhede sodat jy behoorlik vir hulle langtermyn finansiële sekerheid kan beplan.
Gatland trek sy snoeiskêr nader
“Daar is geen verskonings vir verlede week nie. Die Springbokke het ons onder druk in die tweede helfte geplaas en hulle het verdien om te wen.”
Foto’s: Mej. SA se top-10 aangekondig
Dié groep sluit ʼn mediese dokter, vlieënier, aanlyn bakkeryeienaar en regstudente in.
Agterstand in DNS-toetse selfs groter
“Die polisie ervaar steeds ernstige uitdagings met die inwerkingstelling van dié sogenaamde omkeerplan en die aantal agterstallige sake het die afgelope twee maande verder toegeneem.”
Phoenix-moorde: 22 reeds vas
Minstens 36 mense is tot dusver dood in die onlangse geweld in die Phoenix-gebied in KwaZulu-Natal. Van dié oorledenes is sommige doodgeskiet of verbrand en een is selfs deur ʼn voertuig omgery.
Kyk: Karsten verbeter wéér wêreldrekord
“Ek word baie keer oor die perfekte wedloop uitgevra en ek het elke keer geantwoord dat dit nie bestaan nie. Maar vandag was die naaste wat ek nog ooit daaraan gekom het.”