Dit is drie keer soveel as die vorige rekord vir ʼn paar tekkies.
Lees meerAlles vir Maandag 26 April 2021
Tier val motor, plaaswerker in China aan
“Binne twee of drie sekondes het hy op my en my motor afgestorm.”
EU dagvaar AstraZeneca oor entstof-tekorte
Die kommissie en die maatskappy is in ʼn stryd oor ʼn groot tekort aan aflewering van die entstof wat inentingsveldtogte in die blok verhinder.
Inwoners herstel self krag- en watertoevoer in Swartruggens
“Ons is trots om die gemeenskap tydens staatsverval en die munisipaliteit se nalatigheid te hulp te kom, om self in te spring en reg te maak.”
356 lewenslange vonnisse vir 266 seksuele oortreders
Altesaam 1 733 seksuele oortreders is die afgelope jaar suksesvol vervolg en 266 van dié oortreders is 356 lewenslange vonnisse is opgelê.
ToekomsVenster: Seën julle vervolgers
Jy het ʼn reg op jou opinie. Die ander persoon ook. Gun vir ander wat jy vir jouself gun. So kan ons ʼn ver pad met mekaar stap.
Die oorspronklike kompakte sportnuts?
Die binneruim is gepeper met elke denkbare luuksheid maar dit is op die pad waar die Forester tot sy eie reg kom.
Beeldmateriaal staaf Piet Retief-boere se weergawe
ʼn Video, wat in camera vertoon is, wys volgens die verdediging hoe die oorlede broers met mekaar slaags raak.
Omstander red kind uit Durban-hawe
Die seun en sy maats het glo in die hawe gaan swem.
Algehele ineenstorting dreig by Denel
In die 2019-’20-boekjaar het Denel se bates R8,53 miljard beloop, terwyl sy laste op nagenoeg R10,8 miljard neergekom het. Die instelling word tegnies as insolvent beskou.
’n Gebruikte motor? Trap rem vir nuwe skelmstreek
Verbruikers wat in die mark is vir ’n tweedehandse motor moet ligloop, want daar is ’n nuwe skelmstreek waar jy, sonder dat jy weet, al jou regte volgens die Wet op Verbruikersbeskerming prysgee. Ina Opperman verduidelik hoe die skelmstreek werk en hoe jy dit kan vermy.
Nuuskommentaar: Piet Retief – gepolariseer en verpolitiseer
Die redelike reaksie sou wees om vir die feite van die saak te wag voordat ʼn mens ʼn gepolariseerde mening daaroor aanneem. Tog voel die saak reeds gepolariseer en verpolitiseer.
Brandbestryders stoei met brand digby Oudtshoorn
ʼn Watertenk en brandbestrydingsvliegtuig is intussen ontplooi om die brand te probeer blus.
Stellenbosch Wynroetes vier halfeeu-bestaan
Afgesien daarvan dat die Eikestad die tuiste is van die mees uitsonderlike premiumwyne in Suid-Afrika, het Stellenbosch Wynroetes die weg gebaan vir die land se wyntoerisme.
Video: Konsternasie toe man met voertuig by restaurant wil injaag
Die man het later – oënskynlik in ʼn woedebui – teruggekeer en etlike kere tot binne-in die restaurant probeer ry.
Talle jaagduiwels vasgetrek
“Een van die spoedvrate het teen meer as 200 km/h gejaag.”
Ondersoek na vrou se dood sloer jare
Kleinhans is in 2019 naby Loskopdam dood toe sy glo uit ʼn motor geval of gespring het wat deur ʼn polisieman bestuur is.
In die sop oor huurvideo ná 22 jaar
Die VHS-band is in 1999 by ʼn videowinkel gehuur.
SA’ner se oorskot op pad terug van Hawaii
Die familie het ook ’n klag van onregmatige dood teen die Hawaiiese polisie ingedien.
Foto’s: Bekendes haal uit en wys op Oscar-tapyt
Hollywood se bekendes het vanjaar vere reg geskud en die eerste groot mode-geleentheid sedert die begin van die koronavirus-pandemie gevier.