Indien jou sportnutsvoertuig met goeie grondvryhoogte nie vierwielaandrywing het nie, sien ek nie regtig die punt nie. ʼn Gewone luikrug of sedanmotor sal in baie gevalle ʼn lekkerder ryding wees, goedkoper om te koop, en ligter op brandstof … of is dit?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Subaru"
Padtoets: ʼn Vergete juweel
Dit is ʼn lieflike sedan met oorgenoeg plek. Dit is gemaklik en bied al die speelgoed wat mens sou wou hê. Dit is uiters veilig, en nie buitensporig duur nie.
Subaru herroep voertuie oor lugsakke
Subaru SA het aangekondig dat hy ʼn paar Subaru-modelle, wat tussen 2004 en 2014 in Suid-Afrika vervaardig en verkoop is, moet herroep.
Padtoets: Dié Subaru nie sommer enige stasiewa
Stasiewaens het ʼn slegte naam. Dit kom waarskynlik van die jare toet toe ʼn stasiewa regtig groot en lelik was. Subaru se jongste stasiewa is egter heel anders, skryf Brendon Staniforth.
Sleeptoets: ʼn Vergete juweel?
“Ek moet weer my hoed eet,” skryf Brendon Staniforth nadat hy met die Subaru Forester gesleep het.