Hulle sê om ʼn ware “petrolkop” te wees, moet jy ʼn voorliefde vir ʼn Alfa hê. Hy het nie daai voorliefde nie, skryf Brendon Staniforth – en die nuwe Tonale gaan hom klaarblyklik ook nie een gee nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "padtoets"
Moontlik die beste diesel
As ʼn mens na diesel kyk, het die GLC ʼn wye nis vir homself uitgekerf.
Padtoets: Die goedkoopste vierwielaangedrewe C-segment-sportnutsvoertuig
Indien jou sportnutsvoertuig met goeie grondvryhoogte nie vierwielaandrywing het nie, sien ek nie regtig die punt nie. ʼn Gewone luikrug of sedanmotor sal in baie gevalle ʼn lekkerder ryding wees, goedkoper om te koop, en ligter op brandstof … of is dit?
Padtoets: Joie de vivre
Dit is ʼn mooi groot luikrug met asemrowende bougehalte. Die binneruim is uiters gemaklik en eenvoudig uitgelê.
Padtoets: Ontwerp is nie alles nie
Die Micra het ʼn netjiese ontwerp met ʼn uiters moderne binneruim en die afwerkings en bougehalte is in ʼn ander klas teenoor die Clio. Waar die Micra vir my faal, is met sy versnellerreaksie.
Maroela Motors-padtoets: Die Mazda2 1.5 DE Hazumi outo beïndruk
ʼn Indrukwekkende balans tussen rygemak en brandstofverbruik met oorgenoeg woema, Só beskryf Brendon Staniforth die Mazda2.
Foton Tunland Granite gaan sy stukkie van die dubbelkajuit mark wegraap
Die Tunland Granite het my regtig beïndruk. Die bakkie bied grootte, spasie en vermoë sonder om vir jou duisende rande uit die sak te jaag aan brandstof, skryf Brendon Staniforth.
Maroela Motors-padtoets: Wind in die hare met die MINI Cooper Convertible Outo
Die MINI Convertible is ʼn baie klein buksie, maar soos ʼn Transformer, met die druk van ʼn knoppie, vou die dak homself mooi op en gaan lê agter op die MINI se stert. As die dak eers oop is, verander die ervaring heeltemal, vertel Brendon Staniforth.
Maroela Motors-padtoets: Peugeot 208: prettige buksie vol woema
Die Peugeot 208 GT-Line Outo is ‘n prettige buksie vol woema, meen Brendon Staniforth.
Maroela Motors-padtoets: Kia Soul – ideaal vir die oop pad
Die Kia Soul is lieflik op die oop pad, maar nie fantasties in wilde verkeer nie, meen Brendon Staniforth.
Maroela Motors-padtoets: Die JMC Landwind loop soos ʼn windhond!
Die JMC Landwind is lekker groot en netjies afgewerk. Die binneruim is egter vir my nie so netjies soos die buitekant nie, skryf Brendon Staniforth.
Maroela Motors-padtoets: Volvo veiliger as ooit tevore
Die Volvo V40 wat Maroela Motors getoets het, het Brendon verlede week van ʼn botsing gespaar. Lees sy volledige terugvoer oor dié motor.
Maroela Motors-padtoets: Citroën C4 Cactus 1.2 e-THP Shine
Maroela Motors toetsbestuur die Citroën C4 Cactus – lees gerus van al die interessante funksies wat dié motor bied.
Maroela Motors-padtoets: Opel Adam S is lekker wintie!
Die Opel Adam S lyk jonk en verfrissend en dra sy sportiewe bedoelings op sy mou. Krag en karakter het hy in oorvloed en die uitleg van die kajuit laat jou veilig voel, skryf Brendon Staniforth.
Maroela Motors-sleeptoets: Die Chinese vorder
My onlangse ervaring met ʼn ander Chinese fabrikaat het my so effe benoud gelaat, maar nietemin, ons gaan die Sprite agter iets haak, en kamp sal ons kamp, skryf Brendon Staniforth.
Maroela Motors-padtoets: MINI Cooper S Clubman Outo
Ek moes die sleutels vir die MINI met geweld by my kollegas gryp, skryf Brendon Staniforth oor die MINI Cooper S Clubman Outo.
Maroela Motors-padtoets: Chery J2 rook nie die pyp nie
Maroela Motors doen ‘n padtoets met die Chery J2 Swag.
Maroela Motors-padtoets: BMW X1 xDrive 20i
Maroela Motors toetsbestuur die BMW X1 xDrive 20i.