Die man het Dinsdagoggend vir sy daaglikse drafsessie gegaan, maar nooit terug huis toe gekeer nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Emer-G-Med"
Kleuter verdrink amper in swembad
Die kleuter se ouers was glo nie tuis nie en die huishulp het na hom omgesien.
Drie dood, twee kritiek ná vragmotorongeluk
ʼn Toyota Hilux met vyf insittendes was onder ʼn vragmotor ingewig.
Gru-ongeluk eis agt op N1
Dit is die soveelste ongeluk wat die afgelope paar weke in dié provinsie aangemeld is.
Omstander red kind uit Durban-hawe
Die seun en sy maats het glo in die hawe gaan swem.
Skote klap naby Montecasino
“Die verdagtes het gestop en die nommerplate van die voertuig probeer verwyder waarna ʼn skietgeveg tussen hulle en die polisie uitgebreek het.”
Vliegtuig stort in landgoed neer
ʼn Ligte vliegtuig met drie mense aan boord het Woensdagaand in ʼn landgoed in Midrand neergestort en aan die brand geslaan.
Vyf kinders behandel ná brand by skool
Vyf kinders moes Woensdag vir rookinaseming behandel word, nadat ʼn brand by ʼn Johannesburgse skool uitgebreek het.
Ganse van besige Jhb-hoofweg gered
ʼn Taxidrywer en ʼn paramedikus het Maandag twee kolganse en hul kuikens van ʼn gewisse dood gered toe hulle op die N1-snelweg in Johannesburg vasgekeer geraak het.
[Foto’s] Treinwaens brand in Pta
Twee waens van ʼn passasierstrein is Woensdagmiddag in Centurion aan die brand gesteek te midde van wydverspreide optogte in die middestad.
Pta-peuter verdrink in bad
Paramedici het Dinsdagmiddag verbete geveg om die lewe van ʼn kind, vermoedelik 18 maande oud, te red nadat hy in ʼn bad in ʼn huis in die ooste van Pretoria verdrink het.